Kovsies eis oor vals rasse-beskuldigings

Die Universiteit van die Vrystaat is bewus daarvan dat twee voormalige Kovsie-studente wat geskors is weens hul betrokkenheid by ‘n beweerde rassekwessie nou ‘n skadevergoedingseis teen die UV en sy rektor Jonathan Jansen gaan instel.

Die UV se Lacea Loader het aan OFM-nuus gesê die UV dra kennis daarvan.

Cobus Muller en Charl Blom se eis is op lasterlike bewerings wat teen die twee studente gemaak is gegrond.

Muller en Blom is verlede jaar in die Bloemfonteinse streekhof vrygespreek op ‘n aanklag dat hulle Muzi Gwebu in Februarie aangerand het.

Muller is ook op aanklagte van roekelose en nalatige bestuur en dat hy Gwebu probeer doodry het, vrygespreek. Daar is ook bevind dat Muller nie Gwebu die k-woord toegesnou het nie.

Human sê dit was ‘n traumatiese ervaring vir Muller en Blom. Geregtigheid moet nou geskied.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Kaylee van Yken

    Laai daardie eis en maak behoorlik geskiedenis.

  • Rooikop

    Ek hoop hulle vat vir Jansens vas.

  • Eisbeer, die koue een.

    Ry die wetterse Djansin, rassis, tot in sy muhr in, gebruik Max se term:”F#$% and die.”
    Eis Djansin se kop en sy twee voortanne.

  • leonlemmer

    Wat ek graag wil weet en waarin “die media” blykbaar glad nie belangstel nie, is watter tugmaatreels die UV teen Gwebu ingestel het en waarom hy nie vervolg word omdat hy meineed gepleeg het nie.

    • Riempies

      Waarskynlik besef die swartes (en die koerante) nou al by die tyd dat swartes
      nie toerekeningsvatbaar is nie dus nie aangekla kan word nie.

  • Vrystaat

    Jansen is ‘n rassis. Hulle moet sommer sy bedanking saam met die skadevergoeding eis. Daar is nie plek vir rassistiese rektors by ons universiteite nie. Hy was in elk geval deur die ANC geplant. Hy moet nou loop!

  • ThysH

    Ek hoop werklik die eis slaag in alle opsigte, maar ek my ernstige bedenkinge of dit wel gaan gebeur want die eisers is wit en die “aangeklaagde” swart (of dan byna swart!).