Dom linkses snobeer Pegida

Deel op

Betogings is Maandag in Duitsland deur die anti-Islamitiese Pegida (Patriotiese Europeërs teen die Islamisering van die Weste) gehou.

Die byeenkoms is voor die Kerk van Onse Dame in Dresden waar duisende betogers plakkate met die woorde “tuisland, vryheid, tradisie” omhoog gehou is.

Die betogings word deur superklas in Duitsland veroordeel asook kanselier Angela Merkel wat klaarblyklik vergeet het dat sy voorheen in die openbaar gekla het oor ongebreidelde immigrasie.

Lees meer hier.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.