Zuma hou klasbewuste Britse noenmaal voor staatsrede

Deel op

President Jacob Zuma het, sonder ironie, uitgelese buitelandse gaste en “struggle-helde” vir ‘n klasbewuste noenmaal by sy amptelike woning uitgenooi wat in Brittanje bekend staan as “high tea”.

Die “struggle” wat gevoer is ter wille van ‘n “klaslose” samelewing in Suid-Afrika, is klaarblyklik toe inderwaarheid vir die Britse heersersklas en hul tee-rituele gevoer.

Lees meer hier oor tee-etiket.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.