Mercedes-AMG GT

Die nuwe Mercedes-AMG GT is reeds in die VSA vrygestel, maar Suid-Afrikaanse motoriste sal nog ‘n paar maande vir dié gesogte sportmotor moet wag. Die pryse sal na verwagting só lyk:

Mercedes-AMG GT – R1 980 000
Mercedes-AMG GT S – R2 260 000
Mercedes-AMG GT S Edition 1 – R2 500 000

7289ff822dff93d6ef014c7834e22c71

Klik op onderstaande foto’s om te vergroot.

2015-MERCEDES-AMG_GT-3  2015-AMG_GT-FUTURE-GALLERY-009-WR-D  Mercedes-AMG GT Yellow Wallpaper 1699  Mercedes-AMG GT (C 190) 2014  Mercedes-AMG GT (C 190) 2014  Mercedes-AMG-GT-2016-Supercar-Wallpaper

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Rooikop

    Baie geld vir bietjie kar met te veel enjin. Dit bly egter lekker om te droom van so ‘n piesang in my garage.

    • Rifrug

      “Mercedes-AMG GT S – R2 260 000

      Mercedes-AMG GT S Edition 1 – R2 500 00 ”

      Ek dink ek sal twee van die Edition 1 neem (teen die gekwoteerde prys) …

      Wat ek eintlik wil sê is daar kort ‘n nul …

      • Ek ssssssssekondeer.
        Hoe lyk dit, gee vir Jakob een

      • Dolk

        Rifferls: “Ek dink ek sal twee van die Edition 1 neem (teen die gekwoteerde prys) …”

        LMAA! Twee – slegs twee?! Wat ek eintlik wil sê is daar kort twee nulle!

  • Derick

    Ek hoop die kar kan kosmaak, tuindienste doen, my kinders opvoed, anders is dit darem maar baie geld vir eindlik niks. Vir SA paaie gaan ‘n plat kar nie werk nie. Kry ‘n bakkie.