Swart polisie op Lichtenburg pluk wit oudburgemeester rond

Deel op

‘n Gevaarlike voorval het op Lichtenburg ontstaan toe ‘n blanke oudburgemeester die swart polisie versoek het om ‘n dronk bestuurder in hegtenis te neem wat reeds teen voertuie in ‘n parkeerruimte gebots het. Vir sy weldaad is hy sélf deur die polisie rondgepluk en in hegtenis geneem weens “dwarsboming van die gereg”.

Hier is ‘n video wat deur ‘n omstander geneem is en tans op die internet versprei word.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.