Damme het voldoende water

Die Departement van Waterwese en Sanitasie het bewerings dat Suid-Afrika watertekorte kan ondervind, verwerp.

Vroeëre berigte het die rondte gedoen dat die land se varswatervoorraad kan opraak indien die water-infrastruktuur nie opgeknap word nie.

Die Direkteur-Generaal, Trevor Blazer, sê die watervlakke in die damme is voldoende vir die vraag en aanbod en is nie die oorsaak van die watertekorte wat tans ondervind word nie.

Intussen het die minister van Waterwese en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, gesê kabeldiefstal is ‘n vorm van ernstige ekonomiese sabotasie.

Mokonyane, wat die media in Johannesburg toegespreek het, sê kabeldiefstal ondermyn pogings om infrastruktuur te ontwikkel en moet nie as ‘n ligte misdaad beskou word nie.

Dit volg nadat kabeldiefstal by verskeie substasies het gelei tot waternood vir bykans 40 Gautengse voorstede waarvan sommiges tot sewe dae sonder water was.

Rand Water poog om die watertoevoer te normaliseer ná bykans twee weke se hewige ontwrigting vir inwoners.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Rooikop

    Die damme mag dalk water hê maar die aanlegte om dit te suiwer en by mense uit te kry werk nie noodwendig nie.

    Hierdie hele waterkrisis is ‘n veel groter storie as wat ons besef. Ek praat gister met iemand wat betrokke is by die pompstasiebeveiliging. Eerstens is die pompstasies in die gopse geleë so dit is baie moeilik om te beskerm. Daar is deksels wat gebruik word vir toegang maar hulle is behoorlik beveilig. Die dakstruktuur van hierdie pompstasies is blykbaar ‘n 2 ton betonblok. Hierdie 2 ton blok is geskuif om toegang tot die kabels te verkry. Die kabels is gesteel (Blykbaar nie eers baie geld werd nie – +/- R45k) en daarom staan die stasies.

    Kyk hierna in die lig van die onlangse kragonderbrekings in Centurion waar die Denel en Rooihuiskraalsubstasies ook sogenaamd aan kabeldiefstal blootgestel was – ‘n kollega van my was daar en dit lyk meer soos brandstigting met die doel om te beskadig as werklike kabeldiefstal.

    Vir die wat die plaasmoorde dophou sal die patroon duidelik word – daar word skade aangerig wat duisende verontrief/benadeel maar vir ‘n baie geringe wins. Hierdie is veel eerder terrorisme wat aan die gang is. Ek reken deel van die oefeninge wat ons sien met padversperrings, oefeninge om die land in ‘n ommesientjie lam te kan lê. Die rede? Dit weet ons almal – jools het dit al gesing, die president het dit al gesing. Die afgod het dit ook gesing.

    Ek hoop ons mense is gereed.

    • Witbeer

      Rooikop ek stem 10% saam met jou, en of ander aap op die radio het die gemors toegeskryf aan n “Techincal Glitch”
      Die enigste “Glitch” hier is hul geboortes.

      • Witbeer

        Skuus Rooikop, dit moet lees 100% nie 10% ek het seker die regering se breikrga in gedagte gehad met die spelfout
        Groete

        • Witbeer

          goeie vos!!!! breikrga, jhgfiiukfh bdkgoighrgkn v die vingers is dom, dommer, domste. Dit is seker al die suiwer aapzanie water wat ek drink

          • Andrea

            Ag nee toe-toe Witbeer, moenie so hard op jouself wees nie, ons almal ondervind ‘n juliass oomblik nou en dan!

          • Dolk

            Nederigheid…, is slegs vir Weinig beskore… Helaas, selfs minder as Weinig se agterkleinkind kan dit besef.

          • Hans Onrust

            haha, ek stem 10 % Witbeer : ‘ waar u mee omgaat, wordt u mee besmet’ 😉

          • Rifrug

            Afrikaans: ‘Meng jou met die semels dan vreet die varke jou.’ is soortgelyk aan Hollands/Nederlands ‘wie met pek omgaat, wordt ermee besmet’

          • Dolk

            Nee man – jou vingers galop – soos twee perde wat teen mekaar se teuels beur. Wat beurtelings voor mekaar probeer in-galop…

      • Rooikop

        Ek sien die tegniese “glitch” as ons eie mense wat ons in die rug gesteek het en in hierdie onbekwame hande geplaas het.

  • Johann Theron

    Daar is heelwat arbeidsake waar werknemers vir onlus verkla is. Dan word bevind dat eksterne leiding verskaf was. Ek ondersteun die gedagte dat die land destabiliseer word op beplande wyse in ‘n grotesque poging om die burgers se aandag aftetrek van wat eintlik gebeur.

    • Andrea

      Kul jou hier, kul jou daar … jy is 100% reg.

  • Hans Onrust

    kabeldiefstal is ook in de multi culti heilstaten Holland en Duitsland sinds een jaar of 10 een groeiende bedreiging voor stabiliteit en wordt nou redelijk serieus genomen door er speciale deels particuliere commando groepen op te zetten. Zelfs de putdeksels worden uit de straten (paden) gestolen en dat zou als mooi voor TBS in Soest kunnen gelden maar wel in z’n achteruit voor totaal achteruitboerend Nederland. Dat nou notabene PvdA (partij van de Arbeid ! of voor de Arabier of voor de armoe) wonderkind Asscher, te duur betaald het licht uitdraaiend, aangeeft dat ‘werk’ niet meer in het verschiet ligt terwijl het geheel verlinkste parasiterende elitaire politieke zooitje maar onmogelijke achterlijke ‘vluchtelingen’ etc. blijft importeren is een open deur voor gewenste explosief stijgende misdaad en fraude in een eens welvarend land waar men tot 50 jaar geleden met de achterdeur open kon slapen. De gekortwiekte politie rijdt zich een verschrompelende orde handhavend ‘against all odds’ met de moed der wanhoop met prioriteiten lijstjes rot. Maar daar weet u omgeven door Sovjet rechtvaardigheid en gelijkheid van.

    http://www.telegraaf.nl/mijnbedrijf/personeel/23138289/__Asscher__baanloze_toekomst__.html

    Dat het anc sakp schrikbewind in deze gefaalde staat om diverse bekende redenen ook deze ondergraving van civilisatie hoogmoedig, lui, incapabel, radeloos, geringschattend afzwakt onder de noemer diefstal is wederom ‘de kat op het spek binden’ in neerwaartse spiraal.

    Dan kan er wel potsierlijk en propagandistisch worden gekoketteerd over ‘bling bling’ contracten van nieuwe kerncentrales maar bestaat in Afrikaans ook de uitdrukking : ‘een ketting is zo sterk als de zwakste schakel’ of ‘van boven bont, van onderen stront’ ? Ligt hier niet een nieuw Tjernobyl in het verschiet ?

    • Hd Hammer

      “Zelfs de putdeksels worden uit de straten (paden) gestolen”

      Dit
      is ook ‘n groot probleem in Johannesburg. Die Munisipaliteit se
      verseker betaal jaarliks miljoene aan skade eise veroorsaak daardeur
      (mense wat in die gate trap, watertoevoerpype wat bars ens.)

      Die probleme (met water, krag en algemene bestuur) se oorsake is veelvuldig:

      1 Inkompetente mense wat aanhestel word.

      2 “Top – heavy” strukture – te veel amptenare en te min gekwalifiseerde tegnikuste (dus groot vermorsing van geld).

      3 Gebrek aan onderhoud – daar word nie standaard onderhoud gedoen nie, probleme word op ‘n ad hoc basis aangespreek.

      4 Polities gedrewe invordering van betalings en verskaffing van dienste.

      5 ‘n Bevolking wat geen benul het van Westerse waardes nie.

      “Ligt hier niet een nieuw Tjernobyl in het verschiet ?”

      Ek het self na gister se artikel gewonder hoe ver moet ek van Johannesburg wegtrek!

      • Hans Onrust

        Uw punten lijken zeker op de plaats en een overheidsbemoeienis die zover is doorgeschoten met ook nog eens zo’n laagwaardige personeelsbezetting is een drama voor vrijheid. (maar misschien ook wel een mondiale tendens)

        weet u Hd Hammer, onlangs kwam radioactieve besmetting van zwijnen i.v.m. Tjernobyl aan het licht in…….. Sachsen. Naar verluidt door het wroeten in de bosgrond:

        http://www.mdr.de/mediathek/suche/audio950472_zc-485c01ae_zs-d23ba9ff.html

        Besmettingsgevaar hing namelijk zoals bekend en aannemelijk ook een beetje af van de wind en daarentegen in en rond Tjernobyl zelf wordt door mensen gewoon nog geleefd en uit het eigen groentetuintje gegeten. bv. kersenpitten bleven besmet maar het vruchtvlees van de kers niet.
        Er is na onderzoek ook gebleken dat bv. Berkenbomen nauwelijks besmet zijn.
        Maar om kernenergie nou nog als ‘schone energie’ (theoretisch) te verkopen zoals die industrie pleegt te doen……

  • Henrietta

    Die wyse waarop hulle ALLE probleme minimaliseer dryf my tot raserny! Een of ander sot van ‘n politikus is vanoggend oor die waterkrisis aangehaal, as sou hy iets gesê het in die lyn van “hou op kla en dink aan dié wat elke dag SO hul water moet aandra of aankarwei”. ONS BETAAL vir die voorreg om SKOON lopende water, in ons krane, in ons huise, 24/7 te hê, Meneer Politikus!

    Sou dit ‘n Afrika – ding wees, om nooit as te nimmer ‘n plan B en/of C gereed te hê nie? ( Raai wie het Sondag “Voetspore” gekyk!). Ook weer “slimme” gehoor wat op die vraag na ‘n plan B sou gesê het: om ‘n plan B te hê, beteken “that we plan to fail and we don’t plan to fail” ( honende lag van my kant af).

    • Rooikop

      Maar sjeim die arme agtergeblewenes het nie lopende water nie. Sjeim in die tuislande het die hoofmanne al die geld wat ZA vir hulle gegee het in hulle sakke gedruk en nie infrastruktuur ontwikkel soos nodig was nie.
      Oor die gebrek aan alternatiewe – “failing to plan is planning to fail” – so die snert dat jy nie ‘n plan B moet hê nie is so tiperend van Afrikadenke (dit sluit nie die narre van voetspore in). As jy uit ‘n vliegtuig spring, moet jy tenminste ‘n valskerm hê – Plan A – jy moet ook verseker wees dat jy ‘n noodvalskerm het – plan B anders gaan jy gou gou jou Skepper ontmoet – vinniger as wat jy wil. Stem saam met jou honende lag LMAA.

    • Andrea

      Nee Henrietta, hulle BEPLAN nie om te faal nie, dit gebeur natuurlik!

    • Dolk

      Lief die “honende lag van my kant af”!

  • Andrea

    ‘n Technical glitch, sê die marram, het die boere toe nie al daardie damme te groot gebou nie?!

  • Dolk

    Beslis kortsigtig en goedgelowig.

  • Hans Onrust

    goedemorgen Hd, ja en als dat alarmerende bericht maar niet zo beoogd is dat de dorpelingen nou geen wild meer eten maar naar de supermarkten moeten voor de chloorkip 😉

    Men heeft er hoe dan ook toch op ingezet, ook voor de Nederlandse kust volgen er nu meer, om het aandeel ‘groene energie’ aanzienlijk te verhogen.
    Voor zonne-energie was tot voor kort aantrekkelijke subsidie voor de particulier.

    Geboren in Nederland, maar door de jaren veel op pad. De laatste jaren in Duitsland.