Zuma s? grondhervorming is besig om te misluk

Deel op

Image

Jacob Zuma

Suid-Afrika se grondhervormingsprogram het tot dusver daarin misluk om armoede te verlig, het Jacob Zuma gister gesê.

Deel op
Hy meen dat grondhervorming nie aan landelike ontwikkeling gekoppel is nie.

Grondeienaarskap het volgens Zuma nie die maatskaplike verhoudinge verander om landelike armoede te bestry en landelike ontwikkeling te bevorder nie.

Hy het by 'n gradeplegtigheid vir studente van die universiteit van Zoeloeland gepraat.

Hy het gesê dat daar 'n behoefte bestaan om armes deur grondhervorming te bemagtig.

штукатурка для наружных работАлександр Фильчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.