Petisie: Jonathan Jansen moet bedank!

Deel op

Taalgelykheid vir Afrikaans

Heil die leser!

Ons, die ondergetekendes, dring daarop aan dat Afrikaans gelyk met enige ander taal - waaronder Engels - in die staatsdiens, howe, privaat maatskappye, asook alle sfere van die Suid-Afrikaanse samelewing, behandel moet word.

**your signature**

208 signatures = 2% of goal
0
10,000

Share this with your friends:

   

[signaturelist id=”1″]

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.