Israeliese minister wat swartes na Swede stuur, bedank

Deel op

Die Israelse minister van binnelandse sake wat duisende swart “vlugtelinge” na Swede gerepatrieer het, het bedank.

Gideon Saar, het vroeër gesê dat Israel “nie kan bekostig om tienduisende swartes te absorbeer nie, want dit sal die Joodse aard van die staat beïnvloed.”

Saar het nie gesê wat swartes sal doen aan die “Sweedse aard van die Sweedse staat” nie.

Die verstommende “ooreenkoms” van Januarie dié jaar om swartes van Israel na Swede te repartrieer, is totaal geïgnoreer deur die media.

Volgens ‘n kort Ynetnews-artikel, getiteld “Asielsoekers gestuur na Swede in die vorige weke” en gepubliseer op 7 Januarie 2014, het die Israeliese “ministerie van binnelandse sake Dinsdag berig dat dosyne Eritrese asielsoekers na Swede gevlieg het in die laaste paar weke. Dit is die eerste keer dat die asielsoekers na Swede reis.

“Minister Gideon Saar het die oordrag met die Sweedse regering en die VN se vlugteling-agentskap onderhandel. Elke asielsoeker ontvang ‘n $3,500 toekenning,” het die kort artikel afgesluit.

Niemand het blykbaar enige beswaar teen Joodse rassuiwerheid of die feit dat Jode nie van swartes hou nie, selfs nie die Swede nie.

Elders in die wêreld beywer Jode hulself onverpoos vir ongebreidelde rasvermenging.

Saar het Woensdagaand sy bedanking aangekondig. Hy het die aankondiging gedoen tydens ‘n seremonie ter viering van die Joodse Nuwe Jaar in Tel Aviv.

Die 47-jarige Saar het gesê hy wil “meer tyd saam met sy familie deurbring”, maar dit lyk asof hy wil wegstaan van premier Benjamin Netanyahu wat reeds sy bedanking aanvaar het.

Ontleders meen dis ‘n aanduiding van ‘n krisis binne die Likud-party en Netanyahu se leierskap wat besig is om in duie te stort. Ander meen Saar het skielik bedank weens ‘n ondersoek teen hom wat ook tot sy politieke einde sou lei.

Dié besluit het skokgolwe veroorsaak in Joodse politieke binnekringe. Saar is beskou as ‘n toekomstige kandidaat vir die posisie as premier. Hy is getroud met die joernalis Geula Even.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.