Obama sê Russiese troepe in die Oekraïne ‘n feit

Deel op

Die teenwoordigheid van Russiese troepe in die Oekraïne is sonder twyfel waar, het president Barack Obama gesê in die Tallinn Konsertgebou Nordea, in Estland.

“Russiese troepe in die gebied van die Oekraïne is nie ‘n humanitêre of vredesending nie,” het hy gesê. Volgens hom, “dit is die feite wat bewys kan word,” en “hulle kan nie bevraagteken word nie.”

‘n Verteenwoordiger van die Amerikaanse ministerie van buitelandse sake Jen Psaki het gesê dat die Verenigde State van Amerika se State Department geen onafhanklike bewyse het dat die Russiese troepe oor die grens van die Oekraïne beweeg het nie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.