Zuma se regsfooie amper R10 miljoen

Deel op

Image

Regslui se beste vriend…

Die staat het byna R10 miljoen aan die regsfooie van die ANC-president Jacob Zuma bestee.

Deel op
Essop Pahad het Dinsdag gesê dat hulle sal aanhou om Zuma se advokaterekening te betaal.

Pahad het egter ontken dat die befondsing vir Zuma se reise na Mauritius van die regering afkomstig is.

Hy het insgelyks geweier om 'n syfer te verskaf wat toekomstige regskostes betref.

Twee weke gelede het die Mercury berig dat Zuma se regspan dringend gepoog het om 'n multimiljoenrandtransaksie met die regering aan te gaan vir die ANC-president se befondsing.

online casino slotФильчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.