Tutu sê rugby is te wit

Deel op

Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu, buikspreker van Brittanje, sê Suid-Afrika verdien ‘n Springbokspan wat sy reënboognasie verteenwoordig.

“Nou, byna 20 jaar later, betreur ek die skilpad-tempo waarteen transformasie op die hoogste vlak gedoen word,” het hy gesê in ‘n brief aan die Cape Times.

Tutu het kritiek uitgespreek oor die SA Rugby-unie (Saru) vir die pas van transformasie in die span, en het gesê dit is “baie seer” dat swart spelers as “spanlede op die kantlyn sit en nooit die kans gegun word om hul spore te verdien nie.”

Hy het gesê die land verdien ‘n span wat die “volle spektrum van die reënboog wat ons definieer” verteenwoordig.

“Sekerlik, met die 20ste herdenking van ons vryheid van gedwonge apartheid, is daar ‘n paar donker buiteperde daar buite wat kan hardloop saam met die bruin en die kastaiingbruin in die resies?”

Saterdag speel die Springbokke weer teen Argentinië. Hulle begin-15-tal sluit drie gekleurde spelers, en die oorblywende 12 is wit. Twee van die agt spelers op die bank is swart.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.