Ebola wys die ‘morele bankrotskap’ van farmaseutiese bedryf

Deel op

Brittanje se voorste geneesheer belas met openbare gesondheid het die gebrek aan ‘n entstof teen die Ebolavirus geblameer op die “morele bankrotskap” van die farmaseutiese bedryf.

Professor John Ashton sê hulle wil nie belê in die siekte nie, want dit het tot dusver net swart mense geraak in Afrika, ten spyte van honderde sterftes.

Lees verder.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.