Kyalami-renbaan verkoop

Die legendariese Kyalami-renbaan in Midrand is gisteroggend teen ‘n rekordprys van R205 miljoen verkoop. Dit is die hoogste prys wat nog vir ‘n enkele stuk grond in Suid-Afrika betaal is.

Voor die veiling was daar heelwat mense wat hul kommer uitgespreek het oor die toekoms van die renbaan wat al vir 50 jaar lank motorsportentoesiaste vermaak. Die baan is ook die enigste baan in Suid Afrika waar groot name soos Micheal Schumacher, Alain Prost, Nigel Mansel en Ayrton Senna al gejaag het.

Die Kyalami-renbaan ten noorde van Johannesburg
Die Kyalami-renbaan ten noorde van Johannesburg

Al die vrese van motorsportgeesdriftiges was verniet want net voor middagete het Porsche Suid-Afrika die baan gekoop!
Suid Afrika se voorste renbaan is veilig en daar sal vir nog lank motorwedrenne daar aangebied word. Ons kan maar net hoop dat daar spoedig weer ‘n Formule 1-wedren gehou sal word. Die laaste internasionale F1-wedren het in 1993 by Kyalami plaasgevind. Dit was heer Schumacher se 7de F1-wedren van sy loopbaan en Nigel Mansel het die betrokke wedren in sy Williams gewen!

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Trippie

    Ter wille van die motorsportgeesdriftiges is ek dan ook bly en natuurlik Michael Schumacher wat ek steeds opdra in gebed vir volle herstel ! Terloops, daar is steeds verbetering in sy toestand, hy kommunikeer met sy familie deur sy oë te “fladder” !

    • JuliAss

      Ninjaanie, u conveniance forgets about the delivery motabaaiks racing in apartheid yes. Ees the forgetting a black fing? Wher ees my tjikonbone, JAVVIES he ees kwaaiet. Me, I Julia’s, isch me, am biesie …. You see me by the televiiesjin last of last night? Hau die beore they shoots rabbar boolets, eet es dieffiekaalt to keep my darkie glasses while I,m running from raabar boelets But me, JuliAss, me I give raabar doll for anc. My tjikon flesh I maast kajiema now, me, I am meeting fieftie fousands of my outsides and braathars at thee legieslaature, what ees left of eet. We gonna shiaha the beore today. First I stop at KFC for refresherments. One legeslature one brick

      • Trippie

        F…erdomp, my 3-jarige seuntjie praat beter Engels as jy en sy Moedertaal is Afrikaans. Julle wil julle orals in wurm net om vrot eiers te lê, soos hier.
        Die boere moenie rubber-koeëls gebruik nie, regte loodpunte vir julle spul barbare. Wie gaan al daardie skade betaal wat jy en jou makkers aangerig het ?
        As jy vlieg, betaal jy darem vir twee sitplekke met daardie dik-kfc-g*t van jou ?
        Los my vriend Javvies uit effer.

        • Dolk

          LMAA!

          • Trippie

            … ek ook !

          • Dolk

            LMAA – kliphard!

            NS Lag My Agterstewe Af = LMAA. (Vir die wat nie die afkorting ken nie.)

          • Trippie

            Hierdie nerf het my nou so ontstig en ontstel, vergeet skoon my maniere – goeie môre Dolk !

          • Dolk

            Ek sien hoe julle, julle prêmme uitmekaar ruk – laat staan nog poppe uitgooi! Hahahaha! Lekker dag aan almal – ek’s weg!

          • Trippie

            Loer weer in Dolk – vandag sorteer ek en Javvies hierdie kroeskop uit – “watch this space” !

            Veilig wees ! Geniet die dag.

          • Dolk

            Dankies, sal so maak Trippie. Ek sien hier is reusagtige, ysige grou wolke wat oor ons koppe vaar – swaar van ys en sneeu… Op hulle staan transvaal geskryf. Hehehe!

          • Trippie

            Agge nee Dolk – kan nie glo jy stuur dit Transvaal toe nie … of wag, natuurramp, vandag, so oor die koppe van die 50 000 effers in Rissikstraat … ?

          • witbeer

            blaas die goed terug…… gewonder wanneer kom die koue, ons loop in kortbroeke hier rond. lekker naweek

          • JuliAss

            Hey Soega, you maast eet more tjikon, makes for beeg agterstewe you white gells, you a have Ann or Exia !!! You maast eet maniengee when we repossessions the kantree you white gells are next of next we make real squeezas of you, like yoes boere always says :” blink en vet” Me, I, JuliAss, I do not eet mopanie wurms like you akusations my plain tiekaat, she ees paid by your taxes. Siabonga, but plies, me, I maast go now, whole legieslature to demolishinsgs. One white gel, one squeezas.

          • Dolk

            Moet nie die pap brand nie…

        • Dolk

          Ek sal Javvies via jou moet groet – sy spuug vlamme! Goeie more Javvies! Kalm-kalm! Hehehe!

          • Middag Dolk! Ai jai man! weet jy mens is geknaag tot op die senuwees en dan kom die knapie en krap rowe af! Ek is regtig so moeg, siek en sat vir hierdie wit mense wat ‘n bohaai maak oor ‘n TRAGIESE geval van ‘n klein kind wat dood is as gevolg van “Hijacking”, met tshirts met die kind se gesig op, swart aantrek vir werk, en R20 bydrae aan die ouers, maar in die tussentyd sterf hulle eie WITMENSE onder hulle neuse sonder dat hulle eers siestog sê! Dit maak my WOEDEND!

          • Gas

            Klink of jy na onse Riena van Djakkerênda luister of die Joodse 702 wat gif direk in jou brein spuit. Skakel dit af en luister musiek

          • Nee maat luister ek lankal nie meer na daai strooi nie! Dit word hier onder ons neuse gedruk by die werksplek! Blomme, dose vol koekies, tshirts, geld en kamera hier weg om te gaan medelye betoon!

          • Gas

            Eish ja hulle is darem nie kwaad vir die perps nie, want hulle was nie wit nie. Buite wit, binne baie diep donker. Dis die dat hulle aanmekaar moet wys hoe goed hulle is, hulle harte is swart

          • Dolk

            Dit WALG my siel ook Javvies!!! Maar nee, wee jou, sou jy daaroor praat!…

      • Luister hier jou kakkerlak drek, vandag is beslis NIE die dag om aan my gat te kom krap nie! Daar is al genoeg gekrap vandag! Vat jou tjikon en vlieg moer toe en oppad vat jou maatjies sommer saam soos jy hulle teëkom!

        • JuliAss

          Javies, my tjikon bone, you geeve me tjikon flesh. Come dances wiv me. I geeve free overoll, we frow stones in town

          • Vandag druk ek jou kop in jou gat en rol jou in Rissikstraat af soos ‘n niggerball!

      • Mens

        hehehehe…jy kry reg om die mense warm onder die kraag te maak met jou fake juliass stories.

      • Riempies

        Ja nee blink uit met skelmstreke – weet nou al hoe om vir jouself 3 stemme te gee.

    • Dolk

      More Trippie… stem saam met jou kommentaar. (Vir die eerste keer ooit het ek nou vir die verpesting se kommentaar gelag… Ongeag hoe ek daaroor voel. Ek kan net my indink met watse wrewel – hoe komies eintlik ook-al, julle daarop reageer… LMAA!)

      • Rooikop

        July’s Arse is een of ander wit ou wat die draak met almal hier steek. Dit is baie duidelik hierbo uit die feit dat hy weet wat ‘n riem is. (Nie net ‘n stertriem nie) Ek giggel vir die goed wat hy kwytraak – baie daarvan die mees rassistiese kommentaar hier op PRAAG.
        Ek ignoreer die aandagsoeker.

        • Riempies

          Rooikop aan die anderkant skep hy vir ons geleentheid om te sê wat mens nie andersins sou kon gesê het nie, sy kommentare as jy fyn lees is dit baie intelligent uitgeslape. ;-))

          • Rooikop

            Sekerlik Riempies – hierdie ding word net maklik te ver gevoer en dan word PRAAG weer met die “Rassis” teerkwas bygedam. Daar is juis te veel intelligensie in die opmerkings – daarom sê ek dis ‘n bleeksiel wat dit skryf – iemand wat Afrikaans besonder goed magtig is.
            Maar ja – ek skater baie keer vir die hoenderbene se kommentaar

  • witbeer

    Is dit nie die slimkoppe van die ANC wat die F1 geweier het nie?
    Was dit nie volgens hulle n WIT, middelklas sport nie?
    Wat nou?
    Besef die kaders dat hulle nog “backhands” kan skep hier?
    …walk like an Egyptian…

    • Rooikop

      Dit is hoe hulle vir SASOL uit F1 gekry het – SASOL het toe maar begin sokker borg.

  • Riempies

    Teen die tyd wat die ANC regering hulle aansienlike deel gevat het van die verkoopprys – wonder ek hoeveel gaan oorbly.

    • JuliAss

      Hau, miester LeatherStrings, what eet ees you spieks to my great mind? Eet ees nonsins. Me, I, JuliAss, me, I am wanting to apply also my mind like my forma friend, the beeg kauna but your mind she speaks rabiesh to my great mind

      • Riempies

        Hoor hier jou mak bobbejaan – Moet nie vir jou kom slim hou
        met my nie. As jy my aanspreek noem jy
        my edelagbare of suiwer blanke mevrou Riempies.

        • JuliAss

          Hey Wenna my name is not Mak, Mak she weeks for Zuma. For you I say only one feeng, blank myvrou, and that ees boggom. My feelings she ees broken

          • Trippie

            Riempies is reg, jy is ‘n mak bobbejaan, as ek met jou klaar is, is dit vir ewig nag vir jou … !

            Van wanneer af het julle “feelings” – enigste gevoel wat julle het is die van steel en teel !

          • witbeer

            waaaar de joos spoor jy die foto op?? lyk soos n siamese tweeling, zums en jubjub in een wha ha ha ha

          • Trippie

            Hoe vra jy nou so Witbeer … orals is foto’s van JuliAss, sy ass ook.

          • Omtrent soos sy lippe?

          • Trippie

            Ja Javvies, netso.

          • Sit aan die regte kant ook want hy praat soveel kek!

          • Riempies

            JY moet baie bly wees dit is jou feelings en nie jou nek nie.

        • Of miesies Riempies

          • Riempies

            Nee ou Javvies hy sal nooit vir my werk nie – hy vreet te veel.

  • Henrietta

    Is die meeste wat vir grond betaal is, nie die Mala-Mala grondeis van R1 miljard nie? http://praag.co.za/?p=21187