Nadine Gordimer oorlede

Nobelpryswenner en skrywer Nadine Gordimer is op die ouderdom van 90 oorlede.

Gordimer het bekendheid in Afrikaans verwerf nadat sy Afrikanervroue met vetplante vergelyk het “wat net goed is om te verkrag”.

Sy was ‘n hegte vriendin van die Sweedse Boerehater Per Westberg wat befondsing vir die ANC in Swede gereël het.

Gordimer was Westberg se skakel in Suid-Afrika. Westberg is van Joodse afkoms soos Gordimer en ‘n lid van die Nobelpryskomitee.

Sy is Sondag in haar slaap by haar huis in Johannesburg oorlede, het die regsfirma Edward Nathan Sonnenbergs in ‘n verklaring namens die Gordimer-familie gesê.

Gordimer is naby Springs gebore in 1923. Sy is gepubliseer in 40 tale in die wêreld en het die Nobelprys vir Letterkunde in 1991 ontvang.

Gordimer het die veroordeelde terroris Nelson Mandela se toespraak wat hy voorgelees het in die beskuldigde bank tydens die Rivoniaverhoor as sy eie woorde, geskryf.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.