Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal in New Brighton, Port Elizabeth, gesê het dat die vakbond aan BMW, die Duitse motorvervaardiger, gesê het dat hy “maar die land kan verlaat as hy so voel”.

Intussen het die Staal- en Ingenieursnywerheidsfederasie van Suid-Afrika (Seifsa op Engels) se kommunikasiebestuurder Ollie Madlala bevestig dat Ford SA gedreig het om hom aan die land te onttrek.

“Die uitvoerende beampte van Seifsa, Kaizer Nyatsumba, is deur die uitvoerende beampte van Ford-motorkorporasie Suid-Afrika, Jeff Nemeth, wat gesê het dat die maatskappy moontlik sy werksaamhede kan beëindig as gevolg van die onstabiele omgewing.

“Die inligting is gedeel, wat aandui wat die vlak van kommer in die land oor die Numsa-staking is en die skadelike invloed daarvan op verskillende ekonomiese sektore, nie net die metaal- en ingenieurswesesektor nie.

“Dit was ‘n feitelike verklaring en nie bedoel om druk op enigiemand te plaas nie,” het sy gesê.

Nóg Nemeth, nóg Ford se nasionale kommunikasiebestuurder, Alisea Chetty, kon vir kommentaar bereik word.

Seifsa verteenwoordig 20% van die 10 500 maatskappye in die bedingingsraad maar dek meer as die helfte van die werknemers.

In ‘n verklaring wat gister deur General Motors SA uitgereik is, sê die maatskappy dat 30 000 mense regstreeks by die motorvervaardigers in diens is, terwyl ‘n verdere 200 000 onregstreeks via die nywerheid werksaam is.

Intussen het Magungo gesê dat die vakbond nie “afgepers gaan word” deur waarskuwings oor reeds brose ekonomie nie.

“Die werklikheid van die saak is dat die motorbedryf vandeesweek aan ‘n sloerstaking onderworpe sal wees, dan gaan die res voort en dit was die oogmerk van die staking.

“Die doel van die staking is om die slaan waar dit seermaak en diegene wat dink dat ons op ‘n wittebrood is – nee!

“BMW het vir ons geskryf dat, indien die staking voortgaan, gaan hulle uit die land onttrek.”

“Toe sê ons vir hulle: Nou maar onttrek dan. Waai as julle wil.”

 

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Trippie

    Nou-ja toe, makliker gesê as gedaan – waar gaan die duisende weer werk kry ?
    Nog Blankes wat uit hul poste geboender gaan word om plek te maak vir die werkloses ?!?!

    • Andy

      Zumie-zum en sy partner met die baie speelgoed in sy kot, mal ematjie.

  • Dis mos presies wat Mugabe vir die oorblywende wit boere in Zimbabwe sê nie waar nie? Behalwe “nie “as julle wil” nie maar “gaan!”

  • Gas

    Ford en BMW sal maar te bly wees. Die rede dat BMW in die eerste plek hier is, is agv Amerikaanse wetgewing omdat ingevoerde karre van Afrika nie belasting dra nie. Amerika is bankrot, so dis die Ooste wat karre sal koop

  • Arnieann

    BMW en Ford moet maar Orania toe skuif.
    Enigste manier vir hulle as hulle sonder probleme in SA wil wees.

  • Rooikop

    Dit is wat gebeur as jy 2 jarige “brats” – julle weet daai met die “terrible twos” wat vloermoere gooi en skree soos maer varkies in beheer van ‘n land/ekonomie plaas. Hulle het nie nodige insig en verstand om te besef waarmee hulle besig is nie.

    Ek het ook soortgelyke goed van VW gehoor.

    Hierdie dinge maak my erg bekommerd want die bietjie industrie wat nog in die land bestaan wil hulle nou teen wil en dank OP F.

    • Andy

      Weet julle wat gebeur dan. Dan kom die chinese met hulle motor bedryf. Kyk mooi.

      • Rooikop

        Ek lees juis vanoggend dat FAW nou ‘n fabriek hier in ZA opgesit het (http://www.dievryburger.co.za/2014/07/china-wil-suid-afrika-oorneem/) –
        As jy sien hoe die regering omgaan met ooreenkomste aan Europa (laasjaar se landbouooreenkomsdebakel) dan is dit duidelik dat hulle die bande met die blankes van oorsee doelbewus verniel ten gunste van Sjina
        Ek wonder ook of dit kommunistiese raadgewers van die Sjinese is wat die volk raadgee oor ons wetgewing, grondgryp ens.

        • eduard

          Skaf van nou af net ‘n voertuig aan wat in die buiteland gemonteer is. Enige ding waar philemon sy pote ingehad het, is nie te vertrou nie.

          • Riempies

            My Honda civic het hier binne in n plastiessak vol gries gesmeer hier aangekom toe ek hom gekoop het.

  • Eric Bornman

    indien dit gebeur,……omhein die Ooskaap, sluit hom en gooi die sleutel weg, derde van die land in sy kanon.

    Duidelik dat Mphumzi Maqungo nie verder as sy playt, sonbril neusgate kan dink nie. Maar voetter so voort, dis jou mense wat gaan vrek van die honger.

    Kos val mos uit die lug uit.

    • Andy

      NEE HULLE GAAN VAT DIE BOERE SE SKAPE. HULLE MAG MOS, HULLE IS MOS HONGOR.

  • Trippie

    Met verreikende gevolge ! Veronderstel jy is REG.

  • Eric Bornman

    Okkie, ek isgeneig om saam testem. Net een ding, vir sommiges is daar nie hoop nie, die bassons, gatkrampe, du preez en ander idiote, hulle tyd is verby, siende, blind

    • Andy

      en dame Zietsman wat die nuwe volkslied omhels

  • Heirich Austerlitz

    Oh my word, these idiots don’t realize what they are saying. BMW, leave, and come back one day once we’ve giv en you the green light, and once a new government has been installed. Leave Numsa. What do you honestly think will happen to Numsa leadership once 200 000 people lose their jobs due to car manufacturers closing their local operations. War will break out and the first casualties will be Numsa leadership in al ltheir stupid glory.

  • Kalium_Chloraat

    Disse reg, disse sos onse logik werrek. Daai job hy bataal nie reg, ons brandde hom daai job. Dan daai job hy gan weg, maar disse orrait, want ons vat hom daai anner job.

    Dinge het sleg agteruit gegaan vanaf die verkiesing, dis vir my asof die moeilikheid versnel. Dink net wat sal gebeur as die land se ekonomie vou soos Rustenburg s’n. Soos die Bybel sê dat die pes in die stad en die swaard op die platteland sal trek. Ek het altyd gedink dat SA soos Zim sal lyk, maar ek is besig om my voorspelling te verander. Hier sal dit baie erger wees, want die geweld sal BAIE meer wees.

    • Etienne Prinsloo

      Ek moet met jou saamstem. Die planet of the apes throwbacks ken net geweld. Die kanker en mallemas is besig om hulle op te sweep en regverdiging vir geweld te gee. Ons sien dit amper daagliks in die mikrokosmos van plaasaanvalle. Die feit is, as jy geen respek vir jouself het nie dan het jy ook geen vir ‘n ander nie.

  • Gas
    • Andy

      Ek het gaan rondlees op Vryburger. daar is darem n paar interressante artikels, veral die een oor ons/hulle weermag.