Sokkersterre se inkomste laat rugbyspelers na armblankes lyk!

Die ontsteltenis in Brasilië oor die onlangse besering van die jong Brasiliaanse speler Neymar maak ook sin as die finansiële implikasies in ag geneem word. Die oordragfooi wat die Spaanse klub Barcelona betaal het om hom van die Brasiliaanse klub Santos te bekom, was nie minder nie as  €57,1 miljoen (ongeveer R855 miljoen) nie.

Lionel Messi in 2009
Lionel Messi in 2009

Dié bedrag is deur die visevoorsitter van Barcelona, Josep Maria Bartomeu onthul. Die bedrag om Neymar van sy verpligting teenoor Barcelona vir die volgende vyf jaar vry te stel, is €190 miljoen (ongeveer R2,9 miljard). Neymar se oordragfooi is egter maar tiende op die lys van oordragfooie wat al in sokker betaal is.

Die hoogste oordragfooi wat tot dusver betaal is, was vir Gareth Bale. Real Madrid het in 2013 tussen €90 en €100 miljoen (ongeveer R1,5 miljard) betaal om hom van die Britse klub Tottenham Hotspur te bekom. Real Madrid hou ook die rekord vir die naasduurste speler van alle tye, die Portugees Cristiano Ronaldo wat hulle vir €94 miljoen van Manchester United bekom het.

Die jaarlikse salarisse van die spelers is feitlik ewe astronomies. ‘n Speler by een van die top- Europese klubs kan tot €20 miljoen (R300 miljoen) per jaar aan salaris en borgskappe verdien. Op die jeugdige ouderdom van 22 bevind Neymar hom reeds in dié kategorie, maar hy word slegs as die 13de rykste voetbalspeler ter wêreld gereken.

In Maart 2010 het die tydskrif France Football die Argentyn Lionel Messi, wat ook in die huidige wêreldbeker te siene is, bo-aan die lys van die rykste voetbalspelers geplaas, voor David Beckham en Cristiano Ronaldo. Op die daardie stadium het Messi €33 miljoen (ongeveer R500 miljoen) per jaar aan salaris, bonusse en borgskappe verdien. In Mei vanjaar het Forbes egter vir Messi tweede ná Cristiano Ronaldo geplaas. Oor die afgelope jaar het Messi blykbaar $65 miljoen verdien.

Messi se “uitkoopklousule” soos dit genoem word, is €250 miljoen. Hy speel insgelyks vir Barcelona en vir ‘n ander klub om hom uit te koop, sou dus €250 miljoen, oftewel ‘n verbysterende R3,75 miljard kos. Dit is meer as wat sommige genoteerde Suid-Afrikaanse maatskappy op die aandelebeurs werd is.

Hierteenoor kan ‘n toprugbyspeler en Springbok soos Victor Matfield tot R6 miljoen per jaar op die kruin van sy loopbaan verdien, minder as ‘n honderdste van wat Lionel Messi of Ronaldo jaarliks inoes…

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Ratel

    Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde. Ons sien nie hoedat die wereld rondom ons vergaan nie, want daar word vir ons sirkusse aangebied. Ons is presies waar dit was in die Romeinse tyd toe die mense ook met sirkusse besig gehou is- wanneer daar nie oorlog gemaak is nie- om hulle afleiding te gee.
    Om die waarheid te se, die hoog betaalste sportman, ‘n strydwa drywer in die arena, ooit in die geskiedenis van die wereld was juis in die Romeinse tyd. Sy totale prysgeld in sy loopbaan,alles inaggenome, is ‘n relatiewe 215 178 720.00 Dollar.

    “The very best paid of these—in fact, the best paid athlete of all
    time—was a Lusitanian Spaniard named Gaius Appuleius Diocles, who had
    short stints with the Whites and Greens, before settling in for a long
    career with the Reds. Twenty-four years of winnings brought
    Diocles—likely an illiterate man whose signature move was the strong
    final dash—the staggering sum of 35,863,120 sesterces in prize money.
    The figure is recorded in a monumental inscription erected in Rome by
    his fellow charioteers and admirers in 146, which hails him fulsomely on
    his retirement at the age of “42 years, 7 months, and 23 days” as
    “champion of all charioteers.”

    Alles kan vergaan, moet net nie aan ons sportgode raak nie.

    • Dis waar! En daar wen Duitsland toe 7-1 teen Brasilië. Nie ‘n goeie nag vir die hoogs besoldigde koffiemensies nie!

    • Rooikop

      Goed nagevors Ratel – ek stem saam. Spele spele spele en Rome brand.

      • Rifrug

        “Spele spele spele en Rome brand”

        Stem saam … en die hokken foutkoppe oefen oefen oefen om SA ook brand te steek!

    • Eric Bornman

      Ratel, beslis n Bells vir jou 100% saam met jou

  • Kalium_Chloraat

    Wat noem jy 11 ouens wat in Johannesburg die Wêreldsokkerbeker in Brasilie op die TV sit en kyk? – Bafana Bafana. Ten minste maak die Rugbyspan darem sy Wêreldbeker.

  • Trippie

    … en daar doen die Brasiliaanse ondersteuners presies dieselfde as die swartes hier by ons (net omstandighede verskil) – steek busse aan die brand en plunder ‘n winkel met elektroniese ware.

    • Rooikop

      Hulle deel genetika.

  • Riempies

    Ek weet ek praat uit onkunde maar sokker is vir my so n eentonige dom sport – al wat ek kan raaksien wat die spelers oor moet beskik is n redelike oog-voet koordinasie en n harde kopbeen.

    • Hans Onrust

      Dom ?

      hehehe.
      In de voetballerij heeft een voor hen nieuw aanstekelijk woord de intrede gedaan Riempies. Ter aangenomen verhoging van uit te stralen diepgang: Focus.

      Focus is alles.

      • Riempies

        Goeiemore Hans – Weereens ek praat uit totale onkunde en in ligter luim – kan jy
        vir my se fokus op wat? – die bal die opponente die spanlede of die geveg na
        die wedstryd ;-))

        • Hans Onrust

          haha.

          Niet te moeilijk maken Riempies 😉

          Gewoon bly focussen om te focussen.

  • Rooikop

    Dan moet die klub maar die aanvaller van Neymar ook dagvaar buite die hof vir aanranding. Ek meen hoe breek jy iemand se rugwerwel perongeluk? FIFA DINK nie eers daaraan om die skuldige te straf nie (seker oor die huid se reflektiewe koëffesient).

    • Rutger

      Hehehe. “Die huid se reflektiewe koëffisent” is van nou af bo aan my lys gunsteling beskrywings

  • Hans Onrust

    ook arme en verarmd wordende blanken genoeg in en door de corrupte dus politiek correcte ‘voetbalwereld’ waar Michael van Praag zijn zoveelste mes in de rug bij Blatter wil jagen.

    Voor wie nog trek heeft die kan het aandeel van de verliesgevende € 15 miljoen van de stad Utrecht in het Utrecht stadion overnemen.

    Geef het volk genetisch gemanipuleerd brood en spelen !

    Van Gaal doet voor geld alles en het is wachten op zijn roze tanga bij een rondvaart op de Prinsegracht en de opstelling van nog meer zwarten in opdracht van de KNVB zoals Löw middelmatige Ozil en Boateng zal blijven opstellen ter verplichte aanbidding van multi culti temidden van aarzelende ‘nationale trots’. Een stuk vervangend ‘geluk’ brengende.

    Voetbal is verworden tot ordinaire politiek, meer nog dan bij DDR baas Mielke’s Dynamo en alleen het resultaat telt zodat ter bezuiniging mogelijk alleen tot het nemen van strafschoppen kan worden overgegaan.

    Hup wie er wint.

    • Rutger

      Stem saam oor Ozil. Hy is alleen in die Mannschaft omdat hy ‘n Turk is. Sonder hom sal Duitsland nog verder wen. Boateng is die FIFA kwotaspeler waarsonder die wit spanne seker nie op die veld mag nie

      • Hans Onrust

        een blanke oorspronkelijke Duitser ofwel Germaan, met de huidige WK prestaties van Ozil, zou inderdaad allang zijn gewisseld Rutger.

        Het bevoordelen of zogenaamd gelijke behandeling van andere rassen wordt door de politieke elite wel ‘positieve discriminatie’ (uiteraard met een ontkend prijskaartje) genoemd !