Korporatiewe geldwolwe en Edward Nathan Sonnenbergs

Deel op

In die goeie ou dae was daar bankinstellings soos Volkskas waar ‘n mens jou kontantvloei met die bankbestuurder kon gaan bespreek en indien jy ‘n redelike reputasie by die bank gehad het was so ‘n bankbestuuder gewoonlik bereid om jou deur die krisis te help.

Met die nuwe moderne bankstelsels bestaan bankbestuurders nie meer nie, net korporatiewe geldwolwe. Dan word name genoem soos Nedbank, Sasfin Bank, Investec ! Skrikwekkend.

Lees verder.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.