Snowden se jongste onthullings toon die Angelsaksiese swart projek

Deel op

Die onlangse onthullings van Edward Snowden dat die NSA op die hele wêreld spioeneer met die uitsondering van die vier groot Engelssprekende lande, kom as ‘n groot ontnugtering vir die meeste mense.

Elk van hierdie vier lande is doelbewus vrygestel van die mees intensiewe toesig wat ooit  aan die gemeenskap van volke opgelê is.

Daarom is ‘n mens verplig om te vra: Hoekom ontvang die vier Engelssprekende lande nie sulke spesiale behandeling van die supermoondheid nie?

Die 193 ander lande wat die slagoffers van NSA-spioenasie is kan net begin wonder oor wat Engelssprekende volke vir die hele planeet in gedagte het.

Dit lyk op die oog af na ‘n globale sameswering onder die vaandel van die Britse Ryk.

Sedert die ineenstorting van die Britse Ryk, is Angelsaksiese mag eenvoudig omskep in ‘n multi-faset- globale bestuurskema vanuit die Stad van Londen, die finansiële hoofstad van die wêreld.

Die militêre regime, wat netjies is in plek gestel is sedert die begin van die 20ste eeu, word kennelik geadministreer uit Washington, DC.

Die VSA is dus die militêre arm van die Nuwe Wêreldorde wat uit Londen beheer word.

Dit weerspieël onteenseglik dat Edward Snowden baie meer as eenvoudige data-bedrywighede openbaar gemaak het.

In werklikheid het die aard van sy onthullings selfs die gewone man of vrou ‘n kykie gegee in hoe die planeet doelbewus deur die Engelssprekende globale meesters beheer word.

Die Washington Post het Maandag amptelike dokumente wat deur Snowden vrygestel is, gepubliseer wat nuwe bewyse oor die omvang van die NSA se toesig boekstaaf.

Die Internasionale Monetêre Fonds, die Europese Unie en die Internasionale Atoomenergie-agentskap word deur die Angelsaksers dopgehou.

“Feitlik geen buitelandse regering is buite perke vir die National Security Agency nie, wat gemagtig is om inligting te onderskep van elke individu,” skryf die joernaliste Ellen Nakashima en Barton Gellman vir die Post.

Die verslaggewers skryf dat die NSA se vermoë om die kommunikasie van buitelandse persone en partye te teiken is “baie meer uitgebreid” as wat voorheen bekend was.

Volgens die Post kan die NSA se rekenaars outomaties oproepe van Brittanje, Kanada, Australië en Nieu-Seeland, filter wat andersins met behulp van FISA afgelaai sou word.

Nakashima en Gellman erken dat die lys slegs 28 Engelssprekende soewereine gebiede bevat.

Wat die res van die aardbol betref, is geen volk soewerein wat die Angelsaksers betref nie.

Die gemeenskap van volke staan dus duidelik onder ‘n verpligting om hierdie growwe skending te ondersoek en die VSA se wydverspreide, deurlopende en gevaarlike oortreding van die internasionale reg uit te daag.

Om dit nie te doen nie sal die hele wêreld in ‘n baie haglike situasie laat waar die vervalle en dekadente multikulti oftewel swart ideologie van die VSA die oorhand sal kry.

Hoe langer die gruwelike swart seekat toegelaat word om sy tentakels oral in te wurm, hoe moeiliker sal dit wees om die globale gemeenskap te bevry van die bleek bestaan waarin Miley Cyrus, Jay-Z, vetsug, gemorskos, ongebreidelde seks en konsumpsie al is wat toegelaat word.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.