Groot dele van Centurion sonder krag

Deel op

Groot dele van Centurion in Gauteng is sedert vroeg Sondagoggend sonder elektrisiteit weens die Brakfontein-substasie wat gevandaliseer is, die Stad van Tshwane gesê.

Die Metroraad het inwoners van Centurion om verskoning gevra vir die ongerief.

Die Metro sê tegnici werk onverpoosd aan die skade te herstel.

Hy sê herstelwerk kan tussen twee en drie dae duur weens die omvang van die skade.

“Die gebiede wat geraak is Brakfontein, Rooihuiskraal, Amberfield, The Reeds, Noordwes, Thatchfield, en Wierdapark,” het die woordvoerder Moeketsi Bokaba gesê in ‘n verklaring.

Inwoners word aangemoedig om kragonderbrekings te rapporteer aan die munisipaliteit.

“Verbruikers word aangeraai om alle elektriese punte as lewendig te behandel. Skakel alle nie-noodsaaklike toerusting af om te help met die las op die kragnetwerk,” het Bokaba gesê.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.