Ebola gaan nog grense oorsteek

Deel op

Die dodelike siekte Ebola wat in Wes-Afrika uitgebreek het, kan verder grense oorsteek na nog buurlande.

Dié moet voorbereid wees vir die risiko dat reisigers die virus na hulle kan versprei, het die Wêreldgesondheidsorganisasie gesê.

“Ons wil hê ander lande in Wes-Afrika – Ivoorkus, Mali, Senegal en Guinnee Bissau – moet reg wees ingeval mense met die virus hul land binnekom,” het dr. Pierre Formentry gesê.​

Die virus het reeds talle lewens geëis.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.