Amerikaanse militêre projek HAARP gesluit

Deel op

haarp’n Amerikaanse militêre projek wat glo gedagtes kon beheer, die weer verander en satelliete afskakel, is gesluit.

Die projek is beëindig en die kompleks sal gesluit word, berig Metro.

Die High Frequency Active Auroral Research Program (HAARP) word vir die grootste natuurrampe in die onlangse geskiedenis verantwoordelik gehou.

Die HAARP-patent is geskep deur een van HAARP se hoofwetenskaplikes Bernard Eastlund kort voor sy dood. Blykbaar kon die patent die weer verander.

Werk op HAARP het in 1993 begin. Dit het meer as $280 miljoen gekos om te bou en is versprei oor 30 hektaar.

HAARP se webwerf is reeds in 2013 gesluit. Samesweringsteoretici glo veral dat die tegnologie gebruik is om onlangse tsoenami’s en aardbewings te veroorsaak.

Sodanige teorieë het gelei tot verhore in die Europese parlement en ondersoeke deur vooraanstaande wetenskaplikes.

Recent data released by Dimitar Ouzounov and colleagues from the NASA Goddard Space Flight Center in Maryland highlights some strange atmospheric anomalies over Japan just days before the massive earthquake and tsunami struck on March 11. Seemingly inexplicable and rapid heating of the ionosphere directly above the epicenter reached a maximum only three days prior to the quake, according to satellite observations, suggesting that directed energy emitted from transmitters used in the High Frequency Active Auroral Research Program (HAARP) may have been responsible for inducing the quake.

Published in the Massachusetts Institute of Technology (MIT) publication Technology Review, the findings are presented alongside a different theory called Lithosphere-Atmosphere-Ionosphere Coupling, which hypothesizes that the heating in the ionosphere may have been caused by the impending earthquake as the fault line released radioactive radon. This theory, of course, is not actually proven, but is instead presented as a possible explanation for the presence of the high-density electrons and emitted infrared radiation that was observed.

Another explanation for this strange heating — and one that, upon analysis, seems much more likely — is that it was an indication that concentrated energy was used to induce the earthquake, and not the other way around. Numerous credible reports and scientific observations reveal that HAARP technology is fully capable of being used as a scalar weapon, meaning it can emit strong electromagnetic pulse bombs that can alter weather or trigger seismic fault lines.

NaturalNews

Die projek gaan nou in Junie beëindig word.

 

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.