Afrikaners het reeds meer as genoeg gehelp om die SA wa te trek

Ope brief aan mnr. Koos van der Merwe van die IVP

ImageGeagte mnr. van der Merwe, ek wonder in watter kristalbal jy die absoluut verbysterende stukkie toekoms gesien het. Of het jy dalk die een of ander Zoeloe-sangoma gaan raadpleeg en bene gegooi om by dié stukkie snert uit te kom.

Ek weet nie of jy dalk bewus is daarvan nie, maar ‘n redelike deel van die huise wat op die mark is tans, is van mense wat lank en swaar genoeg getrek het om die SA wa deur een nimmereindigende drif te trek.

Die feit dat jy nou die belaglike stelling maak dat die Afrikaner sulke enorme vermoëns het, maak een ding duidelik: jy en ek bly in twee verskillende lande. Die een waarin jy woon, is die land van melk en heuning, terwyl ek in die een woon waar mense swaarkry, deur misdaad en ander faktore geteister word.

Ek wonder wat die enorme vermoëns is waarvan jy so gladdebek gesels in berig in Beeld.

Is dit die vermoë om te kan werk, wel, slegte nuus boet, ons weet dit al lankal, dis ons voorouers se harde werk en swaarkry wat die land so vooruitstrewend gemaak het voor jy besluit het om dit te versaak en na die teenstaanders oor te loop.

Is dit ons verskriklike vermoë om te veg, ten spyte daarvan dat die oormag teen ons baie groot is ? Die land se blanke bevolking het baie families wat mense in daardie stryd om vryheid te behou verloor het, en baie van ons was self daar gewees.

Indien jy sou praat van die ruim harte van die Afrikaner dink ek jy begin die pot mis sit, want die ruimhartige Afrikaners is ‘n spesie wat besig is om vinnig uit te sterf, want hy is moeg om gemelk te word ten koste van die Afrikaan wat in die laaste 100 jaar met bak hande gebore word.

Indien jy sou praat van bloei vir die land is jy seker reg in die een opsig. Ons blankes bloei vir dit waarvoor ons so hard gewerk het, en mens kan net soveel bloed uit een mens en selfs een nasie tap voor hy gaan sterf of gaan opstaan en sê “dis nou genoeg”!

Presies watter bydraes wil jy hê moet die Afrikaner nog verder maak, bo en behalwe dit wat hy reeds gemaak het in terme van geld, arbeid en ander metodes ?

Indien jy daardie ou stellinkie kan uitklaar, sal dit heelwat bydra tot die oplossing en verklaring van jou sotlike stelling dat Afrikaners nog meer kan doen.

En van watter goue geleenthede praat jy verder in die toespraak, wat is so verskriklik skitterend aan ons toekoms in dié land?

Indien jy nie so selfbehep was met jou “Robin Hood”-skynwêreld nie sou jy lankal sien dat die Afrikaner nie veel meer het om na uit te sien nie.

Die geleenthede vir Afrikaners droog op , waar die swart Afrikane die een geleentheid na die ander kry om geld te kan maak, om aandele te koop in plekke wat deur blanke kennis begin is, en wat deur die swart Afrikaan gesteel is om dit so prontuit te stel.

Ek kan hier twee instellings noem as voorbeelde wat onlangs in die nuus was.

Vodacom SA en Sasol, wat niks wil weet van blanke geld nie maar wat daarop uit is om te diskrimineer teen blankes en die swartes wat net neem en teen die bors druk. Wel, mens kan ‘n adder ook net solank vasdruk voor dit jou sal pik. 

Gesteel deur regstellende aksie en deur swart bemagtigingsaanbiedinge.

Hoekom? Omdat mense soos jy die swart Afrikaan ondersteun ten koste van jou eie broers en susters. Die blankes wat jou ondersteun het in die “swaar apartheidsjare.”

Ek weet nie watter soort mens jy is nie, maar een ding is duidelik, die swart-Afrika-mentaliteit het jou dalk eens briljante verstand vergiftig en net so vrot en korrup gelaat as die res van die kontinent se inwoners. Wat wel verder duidelik is, is die feit dat jy meer waarde heg aan die voortbestaan van die swartman as aan jou blanke broers, die stuk in Beeld ten spyt, want as dit met die swartman goedgaan sal dit volgens jou ook oorspoel na jou kant toe. Dit is die logiese vloei van dinge, volgens jou manier van redeneer.  

Ek moet jou net hier aan iets herinner. Die swartman het nie die beste geheue wat betref aan wie hy dankbaar moet wees nie. Dit vervaag bitter vinnig en selfs die mense wat vir hom geskreeu het soos in die geval van André P Brink se familie word nie ontsien nie.

Onthou dit net as die wolf wat jy gehelp het om skaapwagter te maak onder jou troppie begin maai.

Wat wil jy hê moet die Afrikaner nog verder doen om sy goue skitterende toekoms te verseker?

Indien jy wil hê dat die Afrikaner net moet aanhou betaal om die Afrikaan se lewe te verbeter, dink ek jy is in vir ‘n growwe ontnugtering, mens kan nie geld kry uit iemand wat dit nie het nie.

Die land se mense trek swaar, ek hoef dit nie aan jou uit te spel nie. Nou vra ek, wat verwag jy verder moet ons doen om ons sogenaamde goue toekoms aan te gryp ?

Wat moet ons verder doen om die SA wa deur die drif te trek, en is die drif se einde moontlik in sig, of is jy net soos die swart Afrikaan wat verwag dat die blankes alles vir hulle moet doen sodat hulle net kan kom oorneem wanneer dit hulle eendag pas.

En vir wie se toekoms moet ons werk, ons eie of dié van die Afrikaan, wat ons in getalle oordonder, maar te sleg of lui is, of dalk beide, om iets aan sy eie heil te doen.

Dit blyk immers die norm te wees in die land, blankes werk en swartes kom en vat dit waarvoor hulle voor gewerk het nie.

Ons werk ons deesdae amper in ‘n nuwe bloedgroep in, net om aan die lewe te bly, maar jy wil hê ons moet meer doen? Daar is nie meer veel tekens van spaar nie, want daar is net nie geld oor om te spaar nie, alles word deur die hoë lewenskoste opgevreet, en dan dink jy dit gaan wonderlik !

Jy is dalk reg, miskien gaan dit wonderlik met mens as jy ‘n politikus is, maar ek verseker jou, die res van die bevolking dink nie die lewe is meer so lekker nie.

Soos dinge tans staan, is dit minder as 20 % van die land se bevolking, wat 80 % van die belastings in die land betaal. Wat meer kan ons doen, want mense soos jy is ook aan die ontvangkant van die belastingvoordele wat so ruim van die blankes geneem word.  

Indien jy as politikus wil hê dat ons, as die land se bevolking, in julle moet glo sal ek een ding aanraai: moenie vrae van Jan Publiek afmaak as snert en besluit om nie te antwoord nie, net omdat dit julle nie pas nie.

As voorbeeld kan ek hier noem dat ek sowat twee en ‘n half maande terug ‘n paar vrae aan die hoofleier van een van die politieke partye gestel het in ‘n e-pos, en tot op hede toe was die man seker te besig of dalk nie lus om te antwoord op die vrae nie.

Dit het gehandel oor die feit dat die Afrikaner nou ook as minderheidsgroep geregistreer is by die UNPO en nadat ek aan die UNPO twee e-posse gestuur het, het die antwoorde teruggekom deur die betrokke party. Ek het daarna aan die partyleier verdere vrae gestel aangesien die UNPO my na hulle toe verwys het. En soos ek sê, twee en ‘n half maande later is die vrae steeds onbeantwoord. Wat wil jy as Afrikaner hê moet ek daarvan maak ?

Wat ek verder in die brief aan die man gevra het, is dat die party my en my vrou moet help om te registreer om in die volgende verkiesing te stem, aangesien ons getrek net voor die laaste een. Selfs daardie deel is nie beantwoord nie, wat dit vir my duidelik maak dat die party nie belangstel in my as kieser nie.

Wel, ter afsluiting sal dit interessant wees indien jy in dieselfde koerant voorstelle kan plaas wat jy sou aanbeveel van wat die Afrikaner nog moet doen. Miskien kan jy so week lank dink oor die saak en volgende Maandag die antwoorde plaas. Ek sou dit nogal graag wou lees, net om te sien wat jy voorstel as praktiese optrede wat die vuisvoos Afrikaner nog behoort te onderneem.

посуда для детей

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.