Dan Roodt-onderhoud op WorldNetDaily

Deel op

ilana500danr2

Dr. Dan Roodt van PRAAG het gesprek gevoer met Ilana Mercer vir World Net Daily, een van die grootste Amerikaanse konserwatiewe webblaaie.

THE ELEPHANT IN THE PISTORIUS COURTROOM

Exclusive: Ilana Mercer talks to philosopher Dan Roodt about ‘metaphysical racism’

Hierdie is slegs omtrent ‘n derde van die oorspronklike onderhoud. Indien genoeg mense dit lees, sal die res ook op WND geplaas word. Vertel dus gerus al u vriende van die onderhoud, versprei die skakel per epos, deel op Facebook en Twitter en sorg so dat Afrikanerkwessies deel word van die politieke debat in die VSA en elders ter wêreld waar WND gelees word!

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.