Stropers ontsnap uit polisieaanhouding

Deel op

renoster2Drie vermeende renosterstropers is oor die naweek in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem, het SANParke Maandag gesê.

Een persoon wat Saterdag vasgetrek is, het egter ontsnap, en Sondag het drie van die groep wat aangekeer is, weggekom.

Reynold Thakhuli, woordvoerder, het in ’n verklaring gesê drie vermeende stropers is in hegtenis geneem, alhoewel die aangehoudenes ontsnap het.

Die polisie het beslag gelê op ’n jaggeweer, ammunisie en strooptoerusting.

Volgens Thakuli is ’n soektog na op tou gesit na die vermeende stropers.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.