Die Oplossing

berlinwallDeur Johann Theron.

Die Westerse samelewing floreer sedert die industriële rewolusie. Soveel so, dat die Berlynse Muur geval het in 1989 en so die hegemonie van Westerse denke tot stand gebring het. Wat daarna gebeur het is effens onverklaarbaar, in die sin dat die voorkoms van gewapende konflik verhoog het.

Een afleiding is dat hegemonie lei tot oorlog in plaas van vrede.

Op ’n kleiner skaal hier in Suid-Afrika, word die hegemonie van die ANC ook gekenmerk deur die verassende voorkoms van konflik binne en buite die ANC, maar ook in Afrika waar die ANC hulle hegemonie probeer uitbrei, “tot Jesus weer kom”.

Die konflik in die Demokratiese Republiek van die Kongo word nou bygelê met die hulp van Afrikanervervaardigde wapens soos die Rooivalkgevegshelikopter, maar word ook ge-evalueer deur Afrikanergeneraals van die eertydse Angolese bosoorlog wat – ten minste op politiese vlak – skynbaar daardie oorlog verloor het.

Die probleem met konflik is dat dit oënskynlik toeneem met die toename in hegemonie. Daarom is militêre weerstand nie ’n langtermyn oplossing nie, selfs al is dit met uitgesoekte toerusting of personeel. Die Weste se alternatief tot oorlog is om velkleurverskille af te maak as niksseggend en veral die swart velkleur as voordelig voor te stel.

Die politiese agenda hieragter is dat alhoewel diegene weet dat swart velkleuriges agtergeblewe is, verhef hulle bloot hierdie mense deur omgekeerde bemarkingsfoefies soos dat ons sal “help” ens. Aangesien veral Brittanje hieragter sit en maak asof swartvelliges so belangrik is en daarom uitgenooi word om die voor die Koninigin te buig, word hulle desnieteestaande behandel as agtergeblewenes, amper soos ’n ma haar gestremde kind sal behandel.

Die bemarking (lees: sielkundige kondisionering) van multikulturalisme duur onverpoos voort tot so ’n mate dat kinders nie meer opgevoed word met realisme nie, maar in ’n dwaal verkeer oor ons wonderlike multikulturele wêreld waar militêre konflik en Britse hegemonie die norm is.

Swartvelliges word dus grootgemaak met die konsep dat hulle permanent agter sal bly en dat witvelliges “altyd” swartvelliges moet help. Hierdie stand is nie volhoubaar nie. Die waters van bi-polêre en uni-polêre wêrelde is getoets en is vertroebel.

Wat wel sal werk is om kulturele oplossings te soek in plaas van velkleur of militêre oplossings. Neem enige maatskappy en lees die gepubliseerde waardestelsel van daardie maatskappy. Dit is altyd iets soos eerlikheid, harde werk, integriteit en innovasie. Maar wat nie uitgespel word nie, is die negatiewe waardes wat nie geduld sal word nie. Maatskappye sal dus nie op hulle geskrewe beleidsdokumente die waardes van ondeursigtigheid, arrogansie en swak-deelname identifiseer as ongewensde waardes waarteen opgetree sal word nie.

Net so word kinders nie by die huis geleer dat hulle welvaart aan beperkings blootgestel is nie. Skole leer kinders dat om nie te leer nie, nie koel is. Skole behandel lui lamsakke met ’n “ag, toemaar, ons sal jou maar deursit”, wat sulke net onvoortreflikheid verder aanmoedig.

Die universiteite kry hierdie arme kinders, neem die swakkes ook in en verswak die goeies totdat ’n generasie van net swakkes geproduseer word wat daartoe lei dat Suid-Afrika die swakste presteer in vergelyking met sy potensiaal… in die wêreld.

Indien ons almal daardie negatiewe waardes kan identifiseer wat nie wenslik is nie, sal ons in Suid-Afrika beter vaar en sal die res van die wêreld ook beter vaar. Die tyd het dus aangebreek om ons stemme dik te maak.

Ons moet in die openbaar en veral internasionaal, dit uitbasuin dat ons van sekere waardes nie hou nie.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • Götterdammerung

    Ons het ‘n nasie – en geslag – geword waar middelmatigheid en swak prestasie as uitsonders gesien word. Die durf en dryf om bo hierdie middelmatigheid uit te styg het blykbaar vakansie geneem en ‘n waansinnige gejuig oor ” almal is dieselfde” het die se plek ingeneem gedryf vanuit Moddereiland met die Kween aan die hoof, bankiers as beplanners en gewillige zombies as navolgers

    • Arnieann

      En dit is presies hoe ons Afrikaners ook in die verlede grootgemaak was G.
      Van sodagskool, skool, millitêre diensplig, en dan nog ‘n paar jaar daarna met jou uiteindelikke beroep studies.
      Van kleinsaf was ons nie toegelaat om vir ons self te dink nie. Alles was reeds vir jou bestem, en luister sal jy luister. Jy mog nie in grootmens geselskap wees nie, anders was jy ‘n tande teller, en moes skoert buitentoe.
      En skielik is die septerswaaiers nie meer daar nie. Skielik kan jy nie meer ‘n staats werk kry nie. Studente sukkel vir plek en beurse, en weet nie herwaarts of derwaarts nie. Niemand om vir ons te help dink en werk te gee nie.
      Nou is almal die bliksem in vir mekaar, en niemand vertrou niemand nie. Konfrontasie breek maklik uit agv veg vir oorlewing.
      ‘n Klomp brakkies wat veg vir oor ‘n sopbeen.

      • Leana

        Dis ook die rede hoekom ons koppe so uithaak van tyd tot tyd Arnie. Pure frustrasie !

        • Arnieann

          Dit is ons klomp hardegat Regses wat dinge weer in plek gaan plaas Leana.
          Hier op Praag word dit daagliks gedemonstreer.

          • Leana

            Ken ek nie daai hardegat regses nie Arnie. Is deel daarvan.

      • Willy

        So waar Arnie. Ek wil byvoeg. Daar was altyd gese. Pasop vir dit en pasop vir dat en pasop vir ‘n “gevaar” wat nie bestaan nie. So dié wat nie so groot gemaak was, as hy sy sê sê oor hoekom hy ongelukkig oor iets is dan is die gort gaar deur dié wat so groot gemaak was.

        • Leana

          Ons moes ook altyd hoor “Kinders word gesien, maar nie gehoor nie” Vandag is net net die teenoorgestelde. ons het gehoorsame ouers geword.

          • Arnieann

            Daar is ‘n fyn lyn tussen gedissiplineerdheid en slaafsheid.
            Die oumense het dit ‘n bietjie oordoen in ons geval.
            Ons kinders is ‘n bietjie meer gelukkig.
            Ons leer nou by hulle wat dit beteken om vir jouself te dink.

          • Riempies

            Leana nie hierdie valie nie – ek sal aan hulle privaat
            my mening gee en as hulle wil redeneer dan se – ek het my mening gegee – dit is jou verantwoordelikheid om daaroor te dink en dit te aanvaar of te verwerp, jy is mos al mooi groot om vir jouself te besluit. Nou glimlag hulle net as ek n
            sede preek afsteek. Moet ek ook byse dat dit nie iets wat ek gereeld doen nie. Net wanneer ek dit as baie nodig beskou. Maak nie saak hoe oud of geleerd hulle is nie jy as ouer het altyd dubbeld meer lewens ervaring – as jou kinders.

        • Arnieann

          Gedissiplineerde zombies.
          Die “Ja” stem het dit bewys. 2/3 van die “volk” het na Baas de klerk geluister.
          Die nee stemmers het hulle balans behou, maar weeg dit vandag teen mekaar op. Vandaar die woorde dat ons kwansuis nie kan saamstaan nie. Ons het daardie gawe van self redenasie behou, wat die liberales nie oor beskik nie. Daarom dat hulle nie weet wat om met die k4r bus te maak noudat hulle hom soos ;n straatbrak gevang het nie.
          Hulle gaan nou na die nuwe Baas luister. ( Skelm)
          Front Nasionaal.!!!!

          • Willy

            Die liberalis moet nou maar vir hom kry. As die liberalis nog nie agter gekom dat om ‘n ooreenkoms met die lot te wil aangaan het nog nooit en sal ook nooit werk nie. Piet Retief het met sy lewe geboet toe hy probeer het om met die swartes ‘n ooreenkoms aan te gaan.

          • Arnieann

            Wat jy nou eintlik vir my sê Willy, is dat hulle fw de klerk ook voor die voet moes vrek wetter??
            Ek hou van jou manier van dink man !!!

          • Willy

            Arnie van dag een som ek jou op as ‘n baie skerp persoon! En jy lees my soos ‘n boek. Roelf en Pik tenspyte dat ek bevriend is met Piet, Pik se seun.

    • Leonor Bosman

      Die ‘Tall poppy syndrome’ . Die magte van die wereld wil na die mensdom kyk soos na ‘n landery van papawers. As een papawer langer en groter en mooier is as die res dan gaan hulle in en sny daardie blom af. Zombie middelmatigheid

    • Dolk

      Götterdammerung sê: “Ons het ‘n nasie – en geslag – geword waar middelmatigheid en swak prestasie as uitsonders gesien word.”

      Götterdammerung, bedoel jy nie: “Ons het ‘n (gebreinspoelde) nasie geword – waar middelmatigheid en swak prestasie as die norm gesien word.”?

      • Leonor Bosman

        Ja en Nee Dolk, die swart nasies kan nie hoogtes bereik nie, Dus middelmatigheid is al wat hulle ken daarom moes ek al sertifikate uit deel vir ‘Excellent Academic Achievement ‘ vir ‘n derde jaar student wat nie meesr as 65% kon kry nie. Na ‘n groot gedreig het ek dit in my vakgebied gestop. Weens die rede word word ons wit kinders gebreinspoel dat jy nooit vir hoogtes hoef te streef nie. Want jy is tog so oulik.
        Wat is die gesegde: Reik vir die sterre dan val jy op die kraalmuur, reik vir die kraalmuur dan val jy in die beesmis. Ons kinders val in die beesmis vir baie redes. Ek kry hulle jammer.

        • Dolk

          Dit is so – my skrywe aan Götterdammerung was maar omdat ek dit as die norm sien – nie soos hy dit stel – ‘n uitsondering nie.

          Genadiglik is ek een wat nog nooit kon konformeer – tot daardie (massa-hipnose), geïnduseerde moraliteit nie… Jy lyk van die selfde vesel geskape… 😉

      • Götterdammerung

        Wat ek daarby bedoel Dolk is dat middelmatigheid deesdae gesien word as iets om na te streef, dat uitstekendheid nie wenslik is nie. Dit spreek na die liberale strewe van gelykheid waar uitnemendheid en sukses gebaseer daarop te alle koste as onaanvaarbaar afgemaak moet word. Ons skole stelsel is ‘n uitstekende voorbeeld – kinders kry 5,6,7,8, onderskeidings in ‘n opvoedingstelsel wat rerig nie strewe na die dors na kennis nie maar eerder ‘n konformistiese groepdink

  • Trippie

    Nee wat, ek dink baie van ons andersdenkendes is al keelvol van help, help, help – as jy nie in staat is om jouself na 20 jaar te help nie, dan gaan jy altyd bakhand staan en nooit van die bakhand-sindroom onder andere ontslae raak nie.

    Johan, ek hou van die woord “swartvelliges” – terloops, hulle gaan vir ‘n leeftyd agtergeblewenes wees, want sonder die Blanke is hulle ‘n nul op ‘n kontrak ! Enkeles mag uitgestyg het, maar dis by uitsondering.

    • Rentia Diedericks

      Haha, ja ek het ook daai woord gesien. Mooi. Klink soos dikvelliges

      • Trippie

        Ek wou dit aanvanklik bygevoeg het !!!! Tweede keer wat ek en jy PRESIES dieselfde gedagte het ! Ek ondersteun al jou skrywes – altyd uitstekende replieke.

  • Willy

    Ons as sommige witmense spandeer soveel tyd en energie om sommige swartmense op te hef maar in die meeste gevalle is party nie ophefbaar nie. Dan maak ons onsself skuldig om ‘n skuldgevoel te hê deur al wat hulle eksta doen, al is dit hoe min en ‘n salaris kry vir daardie betrokke werk om hulle te “tip” vir enigiets denkbaar. Dink maar aan die “tea girl”, petroljoggie, kelner, huishulp, tuinjong ens. Hierdie kom al ‘n lang pad want as vreemdelinge aan die deur klop hier by Desembermaand en daar word bakhand gestaan en Xmas gevra dan word dit gegee.
    Die dag wanneer party se kraantjie toegedraai word en hy staan op eie bene ontstaan in baie gevalle bedrog en of misdaad.

    • Leana

      Die wat in die goewerment sit, help hulself sommer Willy. Mens raak keelvol vir die alewige help help help. Ons help ons self net in die moeilikheid in.

      • Willy

        Dit is hoekom die meeste omkoopbaar is Leana. Dit is omtrent onmoontlik om besigheid te doen in Afrika sonder dat hulle gebribe word. Wel in eie land is dit omtrent dieselfde.

        • Leana

          Oral oor Willy. Deesdae moet almal maar met ‘n paar ekstra randjies in die beursie sit. Net vir die wis en die onwis 🙂

          • Willy

            Ek jou iets vra Leana. Wanneer jy goed invoer, het jy ook ‘n probleem dat die oorsese mense weier om die poskantoor te gebruik. Die verweer is dat die poskantoor onstabiel is met stakings en diefstal. Ek voer ook van my sporttoerusting in van tyd tot tyd. Daardie besigheid gebruik glad nie die poskantoor nie!

          • Leana

            Ekself voer deesdae bitter min in deur die poskantoor Willy. Ek maak gebruik van EMS of ander koeriers. GEEN probleem tot dusver. Nie eers by doeane nie. Pakkies kom heel en onoopgemaak by my aan.

          • Willy

            Dankie Leana. Ja ek gebruik so vir die afgelope driejaar glad nie meer die poskantoor nie wel ek kan nie maar net van koeriers. Gelukkig is daar ‘n wye verskeidenheid om van te kies en te keur.

          • Leana

            Dit is waar ja. Ons het baie probleme met Witspos asook ander hubs. Sodra die stakings begin kan jy maar verseker weet daar gaan weer op grootskaal diefstal gepleeg word.

  • Trippie

    Terloops, daar sal NOOIT ‘n dag aanbreek dat ek die knie buig voor ‘n mens nie, KWIEN OF TE NOT !

    Slegs voor my God !

  • Leonor Bosman

    Die nuwe tendens van die negers in die VSA is om kwaad te word vir witmense wat hulle probeer help. Daar is nou ook ‘n groot geraas oor die mooimaak en ophef van swart ghettos. Hulle noem dit ‘gentrification’. Eenvoudig beteken dit dat witmense wil hulle woonbuurtes weer wil veradelik. Hulle verstaan nie beskaafdheid nie en enige poging om hulle standaarde te lig sal altyd teengestaan word. Die swart ras voel slegs gemaklik in sy tipe omgewinge wat natuurlik totaal onaanvaarbaar is vir die witmens. Realiteite wat die amerikaners nou aanhulle basse voel.

  • Johann Theron

    Net ter uitbreiding- negative waardes word deur die Firma Blu-prints gebruik om finansiele prestasie te verbeter. Daarom weet ek dat hierdie oplossing sal werk. Negatiewe waardes het baie voorbeelde en kan anders wees in elke organisasie. Daar is bv by Brand SA werk gedoen om dit landswyd te identifiseer. Maar hier is voorbeelde soos wat deur Alexander Forbes gebruik word: arrogance, discrimination and favoritism, lack of transparency and disclosure, negative attitudes, poor management skills, selfish, silo mentality, slipping up on the basics, stretched and under-resources, taken for granted, tolerance of non-performers, wrong person for the job.