Drie jong swartes erken Richmond-plaasmoorde

Deel op

plaasmoordeDrie swart jeugdiges het in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg erken dat hulle ‘n gesin van drie op ‘n plaas in Richmond, KwaZulu-Natal vermoor het.

Die drie van 17,19 en 20 jaar het toegegee dat hulle die 76-jarige Echard Schutte, sy vrou, Elizabeth, 66 en sy 33-jarige seun Lutz doodgesteek het, het RSG berig.

Hulle het daarna die liggame vol petrol gegooi en hulle aan die brand gesteek. Die moorde is deur weer eens deur besondere wreedheid gekenmerk.

Die familie het Echard Schutte se verjaardag gevier toe hulle aangeval is.

Een van die beskuldigdes het vir die familie gewerk.

Regter Louis Barnard het die saak tot 22 April uitgestel vir voorvonnis-verslae.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.