Raikkonen hoop Hockenheim sal sonnig wees

Deel op

ImageFinland se Kimi Raikkonen hoop dat Duitsland dié naweek sonnig sal wees en nie so reënering as wat die weervoospelling sê nie.

Deel op

Die Ferrari-renjaer dink dat sy motor beter in droë as in nat toestande sal vaar.

Raikonnen meen dit is gewoonlik warm te Hockenheim.

Hy word gejaag deur sy mededinger in die McLaren Mercedes, Lewis Hamilton.

Hamilton het die Britse Grand Prix by Silverstone twee naweke gelede gewen.

Die Ferrari F2008-motor het blykbaar die mees gepaste bande vir die hoëspoedbaan suid van Heidelberg.светодиодный светильникФильчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.