Musica het vervalste goedere verkoop

Deel op

Die Nasionale Vervolgingsgesag het vandag aangekondig dat New Clicks Holdings wat as Musica handel dryf daaraan skuldig bevind is dat hy in vervalste goedere handel gedryf het, in 'n saak wat suksesvol deur die Gespesialiseerde Handelsmisdaadeenheid vervolg is.

Deel op
 
Die landdros by die Pretoriase Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof het op 3 Julie 2008 uitspraak gegee en bevind dat Musica nalatig was en nie alle redelike stappe geneem het om te vermy om in die verkoop van vervalste goedere betrokke te raak nie het die NV gesê.

Musica het speletjiesprodukte van Sony wat egter deur 'n plaaslike beslote korporasie pleks van die gemagtigde agent Ster-Kinekor verkoop is, aangekoop.

Die vonnisoplegging sal op 6 Augustus 2008 plaasvind.купить недорого пальтоФильчаков прокурор харьков

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.