Luukse gemengde petrol-elektriese motors vir Suid-Afrika

Deel op

Image

Gemengde Lexus

Die Japannese motorvervaardiger Lexus het aangekondig dat dit gemengde petrol-elektriese modelle in Suid-Afrika gaan bekendstel.

Deel op

Die twee modelle sal na verwagting in September vanjaar geloods word.

Lexus sê dat beide modelle die verrigting van petrol V8's bied met die ekonomie van soortgelyke dieselmodelle.

Die enjin gebruik elektriese krag, enjinkrag en 'n kombinasie van albei sover dit die eise en toestande van die pad betref.

Die gemengde enjin bereik 'n topspoed van 250 kpu terwyl dit gemiddeld 7,9 liter per 100 km verbruik.

Отрадная теннисалександр лобановский харьков класс

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.