Wimbledon het ‘n nuwe manskampioen.

Die Spanjaard, Rafael Nadal, het Roger Federer se oorheersing van vyf jaar gedurende 'n opwindende eindstryd tot 'n einde gebring.

Die telling was ses vier, ses vier, ses sewe, ses sewe en nege sewe.

Die wedstryd het van die hoogste gehalte tennis ooit opgelewer.

Kenners sê dit herinner aan die legendariese tweestryd tussen Bjorn Borg en John McEnroe in die eindstryd van 1980.

Nadal het die eerste speler in agt-en-twintig jaar geword om die Franse Ope en Wimbledon in dieselfde jaar te wen.

evolution

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.