Ellispark se naam verander

Deel op

Ellispark gaan nie langer Ellispark wees nie.

Deel op

Die stadion het sy naamregte vir 'n kolossale R45 miljoen aan Coca Cola-internasionaal verkoop. Dit sal voortaan as Cocacolapark bekendstaan.

Volgens 'n artikel in Sondag, is daar verlede Woensdag hieroor ooreengekom toe 'n vierjaarooreenkoms aangegaan is wat vandeesweek aangekondig sal word.

Dis die eerste keer in die geskiedenis dat die stadion se naam verander word.

In 1995 is die einwedstryd van die Rugbywêreldbeker daar gespeel.

детская одежда летняятопкарго развод

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.