Inisiasieskole eis byna 30

Deel op

bizanaIn die jongste omstredenheid rondom inisiasieskole het dit aan die lig gekom dat sewe jong mans in die Oos-Kaap geslaan en met ‘n warm ysterstaaf gebrand is.

Hulle is gered en na die St Patrick’s hospitaal in Bizana geneem.

Minstens 29 jong mans is reeds tydens dié somer by inisasieskole in die Oos-Kaap dood.

Die voorsitter van die Oos-Kaapse huis van tradisionele leiers, Ngangomhlaba Matanzima het ‘n beroep op die regering gedoen om die polisie en weermag tydens die inisiasietyd te onplooi, veral in die Pondoland-gebied. – RSG

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.