Franse motors verloor hul glans

Deel op

Volgens 'n Britse verbruikersopname is die beste motors Japannees.

Deel op

Ses uit die tien slegste motors is Frans. Eienaars kla oor onbetroubaarheid, goedkoop binneruime en skurende ratkaste.

Aan die onderpunt van die leer is die Renault Espace gevolg deur die Renault Laguna.

Sewe uit die top 10-motors is Japannees. Maar die nommereenmotor is die sportiewe Duitse Porsche Boxster.

Die opname is gebaseer op 90 000 eienaars at gedurende Januarie en Februarie 2008 ondervra is.

сайт игрушкиОлександр Фільчаков прокурор

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.