Wouter Basson skuldig op vier aanklagte

Deel op
Dr. Wouter Basson
Dr. Wouter Basson

Die Raad op Gesondheidsberoepe het dr Wouter Basson skuldig bevind op vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag.

Die kardioloog sal op 21 en 22 Februarie aanstaande jaar hoor wat die toekoms vir hom inhou.

Basson is deur die Raad aangekla van onetiese gedrag wat verband hou met sy werk aan Projek “Coast” – ‘n geheime navorsingsprojek oor chemiese wapens tydens vir die Afrikanerregering.

Die tugsaak duur reeds ses jaar.

Basson is in 2002 in die hooggeregshof in Pretoria vrygespreek op strafregtelike aanklagte wat met sy verbintenis met die projek wat hy as soldaat voltrek het.

Die staat se appèl teen die uitspraak en sy aansoek in die Grondwethof is destyds van die hand gewys.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.