Die vreemde transformasie van Mandela se tronksel

Deel op

Mandela se tronksel op Robbeneiland het deur die jare ‘n vreemde transformasie ondergaan. Tydens sy aanhouding was dit vol boeke op sy boekrak en ‘n bed met ‘n matras en kussing, ‘n stoel en lessenaar soos foto- en filmmateriaal van selfs CNN, of die Johannesburgse digitale argief duidelik aantoon. Foto’s van swart Amerikaanse sterre soos Beyoncé wat by die tronksel poseer, wys die rak en bed in die agtergrond.Met President Obama se besoek het die kamer skielik die bed, matras, boekrak, tafel en stoel verloor!

Mandela in sy sel
Mandela in sy sel
Mandela in sy sel by 'n latere besoek
Mandela in sy sel by ‘n latere besoek
Beyonce met die bed en rak in die agtergrond
Beyonce met die bed en rak in die agtergrond
Uit die argief, 'n sel met tafel, rak en boeke
Uit die argief, ‘n sel met tafel, rak en boeke
Obama in die sel sonder meubels
Obama in die sel sonder meubels
Die jongste foto van Mandela se sel
Die jongste foto van Mandela se sel

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.