Die tweede gekeurde Nadal het sy mede-linkshandige Andreas Beck pawiljoen toe gestuur in 'n wedstryd wat geen agterbaanpunte opgelewer het nie met 'n telling van 6-4, 6-4, 7-6.
Nadal sal nou te staan kom teen Ernests Gulbis van Letland wat in die kwarteindronde by Roland Garros gespeel het.
Sjarapowa, die derde gekeurde vrouespeler, het haar Franse oppenent Stephanie Foretz se drome met 6-1, 6-4 verpletter.
Die verdedigende kampioene Venus Williams het ook haar aanslag op 'n vyfde titel geslaagd geloods.