Massa neem die Grand Prix-voortou vir Ferrari

Deel op

Felipe Massa het vir die eerste keer vanjaar die voortou in die Formule Een-kampioenskap by Magny Cours in Frankryk geneem.

Deel op

Massa se Ferrari het eerste oor die wenstreep gejaag, voor die motor van sy spanmaat Kimi Raikkonen.

Raikkonen het vanaf die wegspring voorgeloop maar is net na die halfpadmerk deur Massa verbygesteek omdat hy 'n uitlaatprobleem ontwikkel het.

Italië se Jarno Trulli in 'n Toyota was derde.

сделать справку вДанильченко Юрий Брониславович

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.