Tiger Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie ondergaan

Deel op
ImageTiger Woods sal die res van die PGA-toerseisoen misloop om sjirurgie aan sy beseerde linkerknie te ondergaan. Die aankondiging is op sy webwerf gemaak.
Deel op

Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie aan sy linker- agterste knieligament ontvang.

Die nuus kom twee dae nadat Woods Rocco Mediate in 'n opwindende VSA Ope-eindronde verslaan het.

Dit was Woods se veertiende belangrike kampioenskapstitel.

Dokters het Woods verseker dat die stresfrakture gesond sal word en dat die langtermynprognose vir sy knie baie goed is.

Die datum vir die operasie is nog nie bekend nie.

детские жакеты для девочеклобановский александр биография

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.