Swart polisieman wat glo sy dogter verkrag vas

Deel op

saps5‘n Polisiebeampte van KwaMashu, wat daarvan beskuldig word dat hy een van sy dogters verkrag en die ander een seksueel aangerand het, sal Woensdag in die Ntuzuma-landdroshof om borgtog aansoek doen.

Die polisiebeampte het hom verlede Dinsdag aan die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) oorgegee.

Ncumiza Fandesi, woordvoerder van die departement van maatskaplike ontwikkeling, het die 15- en 16-jarige dogters die saak aangemeld. Die tieners en hul negejarige susters is na ‘n plek van veiligheid geneem.

Die oudste dogter beweer die verkragting het verlede jaar begin. Die 15-jarige dogter het aan die polisie gesê sy word sedert Maart seksueel aangerand. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.