Oros-diewe vasgetrek

Deel op

orosTwee mans is in Pietermaritzburg in hegtenis geneem vir die besit van 43 kaste Oros koeldrank.

Volgens die polisie in Kwa Zulu-Natal is die koeldrank tydens ‘n gewapende roof in Sobantu van ‘n vragmotor gesteel.

Die twee is gewond toe ‘n skietery met die polisie ontstaan het. Hulle is onder polisiebewaking in die hospitaal.

Die polisie glo hulle is deel van ‘n sindikaat. – RSG

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.