Nuwe voertuigverkope daal 23,4 persent in Mei

Deel op
Image15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse  nuwevoertuigverkope was nog skerper in Mei, met 'n afname van 23,4 persent, oftewel 12 095 eenhede minder as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
Deel op

Volgens die Motorvervaardigersvereniging van Suid-Afrika het hoë rentekoerse die mark negatief beïnvloed, maar ander faktore het ook 'n rol gespeel. Hieronder tel die aantal openbare vakansiedae aan die begin van die maand, stygings in voertuigpryse, asook die onrus wat in groot gebiede van die land geheers het.

Die verkope van nuwe motors het nog meer as die algemene syfer wat handelsvoertuie insluit, gedaal. Daar is 28,7% minder motors verkoop.

кухня украинаФільчаков Олександр Васильович

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.