Oproermakers by Tshepisong versper paaie

Deel op

burningtyresBetogers in die Tshepisong-lokasie aan die Wes-Rand het Donderdag ‘n vragmotor aan die brand gesteek.

Motoriste is gevra om van alternatiewe roetes, soos Ontdekkersweg en die N12, te gebruik, het hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie gesê.

Konst. Vincent Mashiteng, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners betoog omdat hulle sedert verlede Saterdag sonder elektrisiteit is.

“Niemand is in hegtenis geneem nie en die betogers versper verskeie paaie.”

Die polisie monitor steeds die situasie. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.