Ontmoet Media24

Chris McEvoy
Chris McEvoy

Deur Albert Brenner.

Welkom by Media24. Hieronder vind u uitsprake van twee van die bekendste joernaliste/skrywers van Media24, Lilliët Radlof (redaktrise van Women24 en feminis) en Chris McEvoy.

Media24 behoort aan Naspers . Naspers is die grootste media maatskapy in Afrika en een van die top 35 media maatskapye in die wereld. Die maatskapy word beheer deur twee Afrikaners, Ton Vosloo en Koos Bekker.

Soos u sal bemerk, het die vlak van joernalitiek – soos met feitlik alle andere sfere van ons samelewing – ook Afrika standaarde bereik. Geen top media maatskapy in die Westerse wereld sou onderstaande uitsprake geduld het nie weens die swak lig wat dit op die maatskapy werf.

Maar ons, hier in Suid Afrika, moet maar met die slegste tevrede wees. Dit is ons erfskap aan ons kinders… alles in die naam van die mens-god Nelson Mandela. Lees gerus die twee werknemers se twitterboodskappe deur op die vergroting te klik.

liliradlof

 

 

 

 

mcevoytwit

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.
  • gas

    Hierdie mense is gemors. Sies!

  • Johann Theron

    Dis maar net sosiokulturele praatjies! Hulle sal dit nooit direk vir jou noem nie want dan is die gort wetenskaplik gesproke gaar. Ek stel voor jy kry ‘n burn phone waar jy met ‘n alias hulle siele op voorspelbare wyse behoorlik kan uitrek. Moenie ‘n ongewapende soldaat op die straat probeer wees wat aangeval word deur 5 gewapende kriminele soos in Engeland en Amerika nie. Die straat het ander reels en ander wapens.

  • Liezel

    Ja. Mens vergeet dat die mense wat die nuus skryf vandag van n heeltemal ander planeet af kom as bv. 30 jaar terug. Hierde klomp het baie probleme in die kop – daarom die behoefte om soos n barbaar te praat want dan sal hul barbaar maatjies meer van hulle hou. Hulle skryf nuus (of kots nuus) vir hulle mede barbaar lesers. Nie vir ons nie.

    • DichterS

      Naspers se propaganda-veldtog teen Afrikaners het al so ver gevorder dat iemand soos Chris McEvoy waarskynlik glo dat dit wat hy vir Sunette gesê het regverdigbaar en dalk selfs heldhaftig is. Hierdie goed is nie toevallig nie – dit is die logiese uitkoms van ‘n baie geslepe veldtog.

  • StalinX

    Dis nou bekotsenswaardig!!!

  • Riempies

    Hierdie mense is nie goed genoeg om deel van die Afrikanervolk te wees nie hulle gene moet in die swartras in verdwyn.

    • A.D.K.

      McEvoy se gene gaan gou genoeg verdwyn aangesien hy gay is.

  • Marthinus

    Geen wonder hulle haat ons nie; As ons aan bewind sou kom dan was daar maniere geleer.

    • Eric Bornman

      Marthinus, jy is te negatief, nie “AS” maar WANNEER he he he

      • Marthinus

        Haha, ek het nou net deur giet nag Afrika gemarsjeer gewapen met ‘n rooi ballon. Kaapstad is so swart soos teer en die wit oë wat jou geselskap so aankyk is nie baie vriendelik nie. So ek is terug op die “as” maar sal hopelik gou weer op die “wanneer” kom.

        • Riempies

          Was daar buitelandse pers wat julle kon waarneem?

          • Marthinus

            Dit het so voorgekom, amper soos ‘n Spanjaard gelyk wat ek gewaar het wat ‘n man met ‘n seer been wat saam geloop het ‘n paar vrae gevra het.

          • Keelvol

            etv was ook blykbaar daar – en ander… het met een ou gepraat wat gelyk het of hy van een of ander sabc 1 program daar was wat somer met sy cel foon (n s3 ek dink) ons stilletjies afneem het…

  • Willy

    Kan iemand so lelik praat en daardie woord deel van iemand se woordeskat wees? As, dan is ek beter as so iemand ten spyte van dat ek groot geword het dat ek nie is nie. Dankie Albert, dit was weer ‘n bewusmakende rubriek om te wys wat om ons aangaan.

  • Gas

    Kla hierdie twee lae klas joernaliste (?) aan vir haatspraak! Sunette moet haar nie aan die vuilbekke steur nie. Mense wat vloek om ‘n punt te maak se brein is besoedel. Ons is lief vir Sunette en wat sy doen is baie dapper. Ek het persoonlik vanoggend vir haar en almal wat gaan stap gebid.

    • Albert Brenner

      100% Sunette is n ma. Dink net as haar kinders hierdie VIESLIKE beskrywings van haar moet lees.

  • Boerseun.Z.A.R

    This McEvoy has quite the mouth on him,if he tried it with me,face to face,Id slap his teeth out.

    • Eric Bornman

      he is a redneck, only has one tooth

      • Boerseun.Z.A.R

        Well Eric,I wouldn’t call him a Redneck per se,because I lived with a few bona-fide “Rednecks” whilst in USA & they look like nothing like this idiotic moron.

        The liberal media in America has given the true Rednecks a bad name by linking them with the bottom rung Rednecks,White Trash,Jerry Springer types.

        • Riempies

          Boer ZAR I thought with a smile while reading his commentary – he quite inadvertently did not consider you to be a “redneck” but rather a English speaking “one of us” which in itself is really a compliment don’t you aggree 😉 ?

          • Boerseun.Z.A.R

            I am not scolding Eric,I agree with him.I am simply saying how the media has manipulated the term Redneck.

          • Eric Bornman

            Dankie BoerZAR, that was very interesting.What I meant is that I think his mother is also his sister.
            I have a few Good English, speaking Boer brothers, like yourself.
            Riempies, dankie vir jou ondersteuning.

          • Boerseun.Z.A.R

            100% Eric,Do you know that one of my sisters was educated at the Huguenot teachers college in Wellington,Wes Kaap & now teaches the Afrikaans language at high school level ?

          • Eric Bornman

            Ok van nou af sal ek jou Meneer noem 🙂

          • Boerseun.Z.A.R

            Not necessary,Eric.

      • Liezel

        Mix van Lebanees of Portugees. Die van beteken niks. Hy is so Skots soos n Zulu Noors is 🙂

        • Boerseun.Z.A.R

          Funny because I have one Portugees brother in law who served in the old special forces,and played provincial rugby,he also speaks Afrikaans fluently & is married to an Afrikaans woman.
          His own father speaks Porra to all his other sons but Afrikaans to him.

        • Einad Snetraam.

          Wat poog u nou met hierdie gerieflike oorsee-kommentaar? Die plaffoers se hare stem ek saam sal maar neuk om deurmekaar gekrap te word, maar waarom nou die Portugese en Lebanese gemeenskappe met jou ondeurdagte kommentaar te wil betrek? Jy blyk n keffende ( ver oor die waters ) klein gatkrapper te wees.

  • Albert Brenner

    En hier is Rioolmond McEvoy se rubriek oor die Plaas Moorde wat vandag gepubliseer is.

    http://www.women24.com/Wellness/BodyAndSpirit/Female-bodies-Weapons-in-farm-murder-propaganda-20120918

    • Boerseun.Z.A.R

      “Bradley Kecskes” who got 238 votes put him in his place. I’m sure McEvoy ran straight to his Nigerian crack dealer afterwards.

    • A.D.K.

      Ek sien volgens die kommentaar backfire dit ‘n bietjie. Daar moet tog ‘n manieer wees om hom met hierdie rubriek hom aan te kla. Jy kan Rioolboor ook maar aan sy titel aanlas.

    • Liezel

      Oef… kyk weer na daai foto. Hierdie is die duiwel se klein nefie man. Hy krap sy hare kamstig so trendy deurmekaar want daars horings om weg te steek!!

      • Einad Snetraam.

        Hoe weet u hy dra kortbroek ?

  • Seg

    Weet iemand hoe om met die vark in verbinding kan kom?

    • Einad Snetraam.

      Al jou klerekas probeer ?

      • Seg

        Die kas pla jou baie? Is dit omdat jy daar uitgeklim het? Geen wonder jy het die strikkie siekte nie.

        TROL AAN DIE DIE WERK

  • Albert Brenner

    Naspers se anti-RedOctober propaganda loop nou op vol stoom.

    http://www.news24.com/SouthAfrica/News/The-huh-for-Red-October-20131010

    • Boerseun.Z.A.R

      The only one I voted for was Henri le Riche.

      • Marthinus

        Those comments really messed up my day. I am going to be one bitter bastard when I’m old after this life in Azania is through with me. 😀

        • Boerseun.Z.A.R

          That’s journalism in SA Marthinus.
          I don’t even watch News anymore because I will shoot my TV.

          • Liezel

            Ha! Know the feeling. Whenever the news report on SA over here and they mention apartheid and the struggle and the rest of the lefty views on its history, my hubby changes the channel because I can’t help getting worked up angry at the TV and it takes ages for me to cool down again! 🙂

          • Boerseun.Z.A.R

            They play the guilt angle Liezel,thats how they stay in power.
            Absolutely NO accountability on their behalf.

        • Albert Brenner

          🙂 I`m past bitter, Marthinus.

          I`m cold now;)

          • Marthinus

            Stoics in the making 😉

          • Albert Brenner

            🙂

          • Riempies

            Albert ek weet presies wat jy bedoel – dit is waar ek is al van so n rukkie terug af en n koue mens is n gevaarlike mens.

        • SWAGM_ACE

          Die hele land gons oor Rooi Oktober dag! Tot diegene wat blykbaar “nie eens geweet het waaroor dit gaan nie”. Die dag was dus 1000% geslaagd!

    • Marthinus

      Daar word ‘n volskaalse koue oorlog gevoer teen ons, en net die 1% van die 4 miljoen blankes voel die hitte want hulle is bewus. Die oorblywende 99% is besig om te help grawe aan ons grafte en stel nie belang om ore skoon te maak nie; Blanke Masochisme ken geen einde nie. Siek siek siek.

  • Steven Kruger

    mense of sal ek liewer se diere soos daii ding wat soos n man probeer lyk hardloop gewoonlik hulle gat af as n regte man hom cra of hy met sy ma ook so praat, Jy mik nog om te klap dan is jy toe gek..

  • Jeffy

    Jy moet maar sulke mense jammer kry.. Hulle is in werklikheid aanbiddaars van Satan. Hulle het Jesus Christus nodig

  • Trippie Trip

    ALBERT

    Ek het sopas my oggend- en middagete twee keer ge-eet. Liewe genade, ek kyk na die foto geplaas – gril tot in my siel. Dit is nou die een Chris wat asseblief NOOIT langs my gesien moet word nie … nie in my huis en nooit in publiek nie.

    Lyk of hy van die duiwel besete is. GRRRRR !

    Sy taalgebruik is ewe onaanvaarbaar. ‘n Ware heer sal nooit daardie woorde uiter nie, nog minder teenoor ‘n vrou.

    Dankie tog, ek is 3 maande gelede “genees” van NASPERS.

    My dank aan jou, en al Praag se rubriekskrywers vir jul pragtige taalgebruik – TROTS AFRIKAANS, TROTS BOER (of soos iemand vroeer die week gese het, “Dogter” van Dr. Verwoerd) – DIS EK !

  • Rooikop

    Korreksie dit is Liliët Radlof – nie Lilian nie. Kom oorspronklik hier van Pretoria (was in Menlopark). Ek het haar leer ken as ‘n jong skoolmeisie – sy het ongelooflike goeie ouers maar Lili het nog nooit haar tiener rebelsheid gelos nie. Haar broer is een van my goeie vriende.

    Waarteen sy nou eintlik nog rebelleer weet ek nie maar hierdie taalgebruik is nog lig in vergelyking met die onder-die-belt skrywes wat sy soms doen. In dieselfde asem is daar die hele spul by watkykjy – die walglikste Afrikaanse webtuiste – As mens die taal daar gebesig in oënskou neem dan is dit duidelik dat die hier op Praag ‘n “verkrampte ou spul is”. Ek is dankbaar om een van diesulkes te wees eerder as “hip”.

    • Trippie Trip

      Gister juis vir iemand gese, ek is TROTS om deel te wees van die “0.04% verkrampte Blankes” !

    • Seg

      Rooikop ek stem saam met jou. Ek het ook op daardie watkykjy afgekom en dit is werklikwaar walglik, Ek kan nie verstaan dat Afrikaners so laag kan daal nie.

      • Einad Snetraam.

        Gebeur maar as u iets anders verwag. Hou maar kwylend by wat u ken. Soos die anatomie van Afrikaner beeste.

        • Seg

          Snotram, Daniel, self erkende Blanke hater. Ja jy bly weer besig met die anatomie van die swart kaffoers, vandaar jou HIV status,

    • Tine

      Media24 probeer hopelik seker nie met Wat kyk jy meeding nie. Hulle het duidelik die pretensie om die “beter” klas mens te bedien, want hulle is alewig besig om die “regses” as laer klas, dom suiplap, ghries bobbejane te beswadder wat te terug op die brug is om te “verstaan” dat FW ons “bevry” het. As dit DIT die kaliber mens is wat hulle aanstel, kan ‘n mens net wonder oor die soort mens wat hulle aanbiedinge interessant vind. Dis absoluut afgryslik! Ek het eers gedink die rubriekskrywer probeer snaaks wees. Hierdie aanstellings is totale uitvaagsels, nie rebelle nie. Daardie vrou klink of sy op crack is.

      • Johannesdd

        Ja, Tine, ek stem volkome met jou saam: mense wat sulke goed skryf, is ‘n ewige skandvlek vir die Afrikaner net soos iemand wat die volgende geskryf het:

        “pasop ons druk ‘n wortel in die poephol van die volksmoeder
        ons bewapen ons met poeslappe om julle mee te blinddoek

        ons giet volksvreemde skotse whisky uit op die klitoris van die volksmoeder

        ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms tussen die whiskydronk klapperende lippe van die volksmoeder se vagina

        aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette aan tafel raak ons ore verveeld (net imbesiele voer rusie oor die revolusie)

        ons loop oor die kaart van suid-afrika oor riviere kranse klowe kakhuise en vee die bloed op
        met ons poeslappe terwyl ons sing

        die groot trek is verby tra-la-la
        die groot draadtrek is hier tra-la-la

        ons is jags ons is oedipoes
        ons wil jou hê volksmamma!
        kwyl slurp by ons monde

        ons oë en tonge ruk
        jou kappie af jou vlegsels los
        ons piele styf soos voorlaaiers
        jou voortrekker-rok waai weg
        jou borste ontwaak uit hul bra
        ons gaan jou spyker/naai/
        skrop/paar/fok/gemeenskap/
        omgang/seks/pattapatta/
        liefdemaak/stoot/ry/ons/
        het/al/die/woorde/sien”

        DIE SELEKTIEWE VERONTWAARDIGING TÓG

    • Mattewis Kat

      Die probleem is dat die oorgrote meerderheid konserwatiewe Afrikaanse mense in hul daaglikse omgang die tipiese ANC-ondersteuner logika toepas, wat ten spyte van die ellende waaronder hulle regering hulle insleep, steeds vir hulle bly stem. Omrede die snert in Beeld in Afrikaans opgedis word, word dit ondersteun ten spyte daarvan dat die waardestelsel daarin weerspieël presies 180° uit fase is met die kultuur van die meerderheid van die lesers. Dis nogal ironies dat ‘n man wat geld uitgee op laasgenoemde homself terselftertyd nog roem op sy konserwatiewe Christelike erfenis. Mense kla dat dit goed gaan met die goddeloses in die land, maar self finansier hulle maatskappye wat aan individue soos hierdie Radlof vrou met die spiritus-drinker taalgebruik, bestaansreg verleen.

      Moet hulle nie finansieel ondersteun nie, maar besoek eerder hulle webtuistes gereeld om hulle te looi in hul kommentare seksies!

  • DichterS

    ‘dbnred@dieburger.com’; ‘webred@dieburger.com’; ‘ombudsman@dieburger.com’; ‘tvanzyl@media24.com’; ‘privaat@dieburger.com’; ‘motors@dieburger.com’; ‘talent@dieburger.com’; ‘veilings@dieburger.com’; ‘nuus@beeld.com’; ‘webred@beeld.com’; ‘ombudsman@beeld.com’; ‘briewe@beeld.com’; ‘subskripsies@beeld.com’; ‘help@beeld.com’; ‘myfoto@beeld.com’; ‘nuus@volksblad.com’; ‘webred@volksblad.com’; ‘ombudsman@volksblad.com’; ‘briewe@volksblad.com’; ‘subskripsies@volksblad.com’; ‘Hi Naspers’

    Julle weet wat om te doen!!

  • Boerseun

    Waar kan ek hierdie karnallie in die hande kry. Ek en hy moet gesels oor sy maniere (of dan gebrek daaraan). Smaak my ek word nou kwaad….

  • Einad Snetraam.

    Uhm. Voorkoms herinner aan n uitgedrukte, sweterige “blackhead”.

    • Seg

      Daniel dit is dan jou profiel foto wat jy hier gehad het onder Daniel Maartis, maar ek stem saam met jou.

      Snotram, Daniel, self erkende Blanke hater
      TROL AAN DIE WERK

      • Einad Snetraam.

        Oops. Dankie vir die saamstem. Terloops, nes u sal ek my volk se siel verkoop vir voetbol. Maak dit ons nou groter maatjies?
        PS
        Moenie dink ek vergeet nie. Is jou geliefkoosde OC-vleuel mnr Banana se bloed rooi?

        • Seg

          Jou intense belangstelling in Banana is verstommend, maar komend van iemand met jou seksuele voorkeure verstaanbaar. Jou lewe is daardeur verkort vanweë die HIV.

  • Johan van Wyk

    So paar jaar terug het ek so knapie ontmoet – dadelik nie van sy voorbarige maniere gehou nie. Hy het met tyd al dronker geword, en sy bek meer vuiler.

    Dit was op die dorp se skou – ek het hom agtervolg toe hy weer om die hoek van die biertent gaan urineer het. Nog voordat hy sy gilp kon aftrek was ek by hom – seun, jou maniere is nie van toepasing tussen beskaafde mense nie – My Oompie was sy laaste woorde en my hand was vol van zit stof.

    Beide hierdie man en die vrou in die gesprek se woordeskat gaan my nie aan nie. Ek kan verstaan die rede hoekom Praag dit geplaas het.

  • Byron Richmond

    If this guy mcevoy is Irish then I’m the king of siam.