Bejaarde sterf in haataanval

Deel op
Clarens
Clarens

‘n Bejaarde inwoner van Clarens is vasgebind en vermoor ‘n oënskynlike haataanval. Die Vrystaatse polisie het Dinsdag egter gesê hulle vermoed huisbraak.

Sersant Majang Skalkie die 69-jarige Daniel Meyer Wybenga met tou vasgebind op die badkamervloer Maandag vermoor aangetref.

Die polisie vermoed hy is verwurg. Sy goudkleurige Toyota Corolla, ‘n selfoon, en musiekstelsel word uit die huis vermis.

Die polisie is steeds op soek na die aanvallers en ‘n beroep is gedoen op die gemeenskap om na vore te kom met inligting.

Aanklagte van moord, huisbraak en motordiefstal word ondersoek.

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.