17 swart verkragters, waaronder 88-jarige, gevonnis

Deel op

baby_rapeSewentien swart mans is in die Oos-Kaap tronk toe gestuur vir seksuele oortredings, het die polisie Donderdag laat weet.

Die vonnisse is almal verlede week opgelê, het die polisiewoordvoerder Thulani Mbambala in ‘n verklaring gesê.

Een van die misdadigers, die 88-jarige Ntakopo Desi van Lusikisiki, het 10 jaar tronkstraf vir die verkragting van ‘n 72-jarige vrou ontvang.

Die verdagtes is tussen 17 en 88 jaar oud. In ‘n ander saak is die 48-jarige Mbulelo Ntapo van Butterworth gevangenisstraf van 10 jaar vir die verkragting van ‘n 13-jarige meisie opgelê.

Lungilo Ndululo, 37, van Grahamstad is tot 10 jaar tronkstraf vir die verkragting van ‘n 42-jarige vrou gevonnis. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.