Aanklagte teen Somaliër in PE teruggetrek

Deel op

somaliAanklagte voorlopig teruggetrek teen ‘n Somaliese winkeleienaar van Port Elizabeth.

Hy het na bewering ‘n 19-jarige doodgeskiet, wat gelei tot uitgebreide onluste en plundertogte.

Die winkelier is as gevolg van ‘n gebrek aan getuies in die New Brightonse landdroshof vrygelaat.

Die polisie sê hulle was onbewus daarvan dat getuies geroep sou word, sodat hulle getuies ingelig het oor die verskyning in die hof nie.

Tot ‘n honderd winkels is geplunder in Port Elizabeth se lokasies, wat tot sowat 110 arrestasies gelei het.

Polisie sê hierdie is nie xenofobiese aanvalle nie, maar is krimineel van aard. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.