Nuwe uitvindsel gaan rekenaarhardeskywe vervang

Deel op
Die Suid-Koreaanse elektronikamaatskappy Samsung het aangekondig dat hy 'n nuwe soort Soliedestaatskryf ontwerp het wat na verwagting hardeskywe in skootrekenaars gaan vervang.
Deel op
Volgens Samsung is sy SSS vir databerging se kapasiteit 256 gigagrepe en werk dit 2,4 vinniger as 'n tradisionele hardeskyf. Die maatskappy beplan om vanjaar nog met produksie te begin.

Die grootte van die nuwe soort skyf is 2,5 duim groot en 9,5 mm dik.

Marknavorsing wil hê dat die nuwe soort skyf teen 2012 in 35% van alle skootrekenaars ingebou sal wees.

free blackjack no downloadлобановский александр дочь

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.