Lewis Hamilton wen ‘n nat Monaco-Grand Prix

Deel op

Image

Lewis Hamilton

Die Brit Lewis Hamilton van Brittanje het die Grand Prix van Monaco in reënerige weer gewen. Die Pool Robert Kubica van BMW Sauber was tweede, met die Brasiliaan Felipe Massa van Ferrari in die derde plek.

Deel op
Volgens die McLaren-jaer was dié oorwinning die hoogtepunt van sy loopbaan. Weens die nat baan het vele ongelukke plaasgevind, maar Hamilton het slegs een fout vroeg in die wedren began deur sy agterband teen 'n versperring te beskadig. Daarna het hy egter foutloos gejaag om die geruite vlag te ontvang.

free blackjack no downloadФильчаков прокурор харькова

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.