Man slaan vrou dood na rusie

Deel op
Nompumelelo
Nompumelelo

‘n 50-jarige swart man is in Oos-Londen in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriendin doodgeslaan het, het die polisie in die Oos-Kaap Maandag gesê.

Kapt. Stephen Marais, polisiewoordvoerder, het gesê die man is Sondag in die Nompumelelo-plakkerskamp.

Die paartjie het glo rusie gemaak, waarna inwoners die polisie ontbied het.

Die vrou, wat vermoedelik iets in die 40 is, is op die toneel dood verklaar.

Marais het gesê die man sal Dinsdag in die Oos-Londense landdroshof verskyn. – Sapa

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir u kommentaar en watter gevolge ook al daaruit mag voortspruit nie. Terselfdertyd vereis ons dat u ter wille van beskaafdheid, redelikheid en die gerief van ander gebruikers, u sal weerhou van kwetsende taalgebruik, vloekwoorde, persoonlike aanvalle op medegebruikers, twissoekery en algemene "trol"-gedrag. Enigeen wat só 'n laspos word, sal summier verbied word en sy IP-adres sal insgelyks versper word. Ons sal ook nie huiwer om, waar nodig, kriminele klagte aanhangig te maak teen individue wat hulle aan dreigemente, teistering of intimidasie skuldig maak nie.